top of page
  • Izak de Vries

Huldeblyk aan Adam Small

Hier is 'n nota van Melt Myburgh af:

* * *

Liewe vriende, digters en poësieliefhebbers,

Luister gerus op Sondag, 4 Desember 2011 tussen 10:00 en 10:35 na "Vers en Klank" op RSG (100-104FM).

Die gedigte wat vir Versindaba se huldeblyk aan Adam Small geskryf is, word uitgesaai.

* * *

RSG is ook op die web beskikbaar by www.rsg.co.za

Margot Luyt het baie moeite gedoen hiermee. Luister gerus!

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page