top of page
LitNet se top-bloggers


‘N DAG IN DIE BOS
‘n Gekroonde neushoring by ons stoep en olifante by Sabiepark se piekniekplek. Word die wild minder? Om Wildtuinvure is dit altyd ‘n...
Uitmelkbos
Jul 29, 20132 min read


EEN MAANLIG-AAND …
Kan nie volmondiger met Mahatma Gandhi saamstem nie wat die volgende diep woorde op skrif gestel het: “When I admire the wonder of a...
Uitmelkbos
Jul 26, 20133 min read


BOSKUNSTENAARS
Abbey is van verlede November hekwag. Hy het geen formele opleiding as kunstenaar nie. Hy teken wel van laerskooldae af. Altyd daarmee...
Uitmelkbos
Jul 20, 20132 min read
BAAS VAN DIE PLAAS
Op Woensdag 10 Julie kry ons ‘n oproep van die piekniekplek: Die groot luiperd is hier. Toe ons daar kom, is die ou al weer tussen die...
Uitmelkbos
Jul 13, 20132 min read
BOSVELD-‘SEDERS’ UITGEKAP
Soos die tyd aanstap, word onvermydelik elke jaar nuwe name op Sabieparklyste doodgevee en op grafstene onder die langboompies ingekerf....
Uitmelkbos
Jul 11, 20132 min read
GEBED VIR SABIEPARK
Sabieparkers is ‘n taamlik diverse gemeenskap. Diversiteit kom voor in taal, kultuur en herkoms. Generasieverskille is teenwoordig. Party...
Uitmelkbos
Jul 9, 20133 min read


EEN DOSYN REIERS
By die gewilde voëlskuiling naby Skukuza is reier-aktiwiteit gereeld deel van die waterlewe. Ons het selfs al die skaam ralreier, die...
Uitmelkbos
Jul 5, 20132 min read


GEGROET UIT TARLEHOET (2)
Vrydag hoor ons op Tarlehoet se stoep die dringende geloei van sirens. Klink of stropers deur die Krugerhek probeer wegjaag het, meen...
Uitmelkbos
Jun 29, 20132 min read
OMSINGEL DEUR OLIFANTE
RSG se Spektrum het ons pas herinner dat 24 Junie die herdenking is van die Wêreldbekerglorie van 1995. Die volgende stonde kry 24 Junie...
Uitmelkbos
Jun 25, 20132 min read


TARENTAAL VAN ANDER KLEUR
Ek en Tokkie is nie oormore na een van bogenoemde op pad nie. Kulula vat ons vroegoggend Johannesburg toe en die ou Honda wag daar vir...
Uitmelkbos
Jun 12, 20132 min read
BOS-KOK-KEDOOR
‘n Kokke-door wat met koskantoor, is ek hoegenaamd nie. By die huis wag ek nie my hand aan ‘n koppie tee nie. Tokkie doen dit eenvoudig...
Uitmelkbos
Jun 11, 20131 min read
bottom of page
.png)



