top of page
LitNet se top-bloggers


DIE HOND KOM TERUG!
‘n Goeie hondestorie is ‘n joernalistieke treffer – ‘n paspoort tot die voorblad. Dit staan in my hondeboekie,”‘n Vriend vir Altyd –...
Uitmelkbos
Nov 22, 20181 min read
DUBBEL-EEUFEES VIR STILLE NAG
Dit is weer daardie tyd van die jaar dat Kersliedere in kerke se Kerssangdienste, by Kersmarkte, in skole-tablo’s, in winkelsentrums en...
Uitmelkbos
Nov 14, 20182 min read
HAND IN EMMER WATER
Dink jy jy is onvervangbaar, heer/ dame? Vanoggend rede gehad om die versie uit my “pampiere” te gaan uitdelf. Dis brutaal reguit en...
Uitmelkbos
Nov 1, 20181 min read
HOEKOM SO STIL OOR BIRD ISLAND?
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
Uitmelkbos
Oct 18, 20182 min read


‘N STER VERSKIET – ‘N BLINK BOOG
Ter ere van Pik Botha (86) wat vanoggend oorlede is – ‘n uittreksel uit die hoofstuk “Pikante kant van Pik” in my jongste boek, “Laatoes...
Uitmelkbos
Oct 12, 20184 min read
YSKASTE VIR ESKIMO’S
Johann Kriegler se verwyt teen Ton Vosloo kom daarop neer dat Naspers nie yskaste aan Eskimo’s probeer verkoop het nie. Hy verwag dat ons...
Uitmelkbos
Sep 30, 20184 min read


LEKKER STUKKIE LUISTER
Gerekende boekeman Danie Botha, oud-uitgewer by Tafelberg, het my die eer aangedoen om “Laatoes – kykweer van ‘n kanniedood-koerantman”...
Uitmelkbos
Sep 19, 20184 min read
MNR. Z SKRYF ‘N BRIEF
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
Uitmelkbos
Sep 17, 20183 min read


FOTO WAT DIEP ROER
‘n Foto wat my diep roer, is gister deur matriekmaat Van Aardt du Preez van Potchefstroom op Facebook geplaas. Johan Claassen,...
Uitmelkbos
Sep 13, 20181 min read
ERNSTIGE SAKE
Ek het die volgende hekelversie op Facebook geplaas: Hoop nie ek’s nou te krassie maar smaak my onder Rassie is ons rugby nie eens...
Uitmelkbos
Sep 11, 20181 min read
PERS EN POLITIEK : ‘N TERUGBLIK
Wyse woorde van die hoogs bekroonde historikus Herman Giliomee in vandag se Weekliks in Rapport: “Die belangrikste beginsel van omgaan...
Uitmelkbos
Sep 9, 20186 min read
NIKS NUUT ONDER DIE SON
Ex Africa semper aliquid novi (Uit Afrika altyd iets nuuts), lui die Latynse spreuk van wyse ou man Plinius. “ Daar is niks nuut onder...
Uitmelkbos
Sep 4, 20181 min read
MEDIA EN WAARHEID
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
Uitmelkbos
Aug 20, 20183 min read
VRAE VIR MNR. X
Die geheimsinnige Mnr. X bevind hom in die gerieflike posisie dat hy eensydig sy storie kan vertel. Verslaggeefster Maygene de Wee,...
Uitmelkbos
Aug 15, 20182 min read
MET BLINDHEID GESLAAN
‘n Massiewe ineenstorting van veiligheidstelsels sou nodig gewees het vir ‘n sensitiewe geheim oor ‘n sleutelminister se private lewe om...
Uitmelkbos
Aug 11, 20182 min read
SKINDERSTORIES
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
Uitmelkbos
Aug 9, 20182 min read


KAN NIE IS DOOD
Ek en Piet op Melkbos se stoep. Piet Theron, Volksblad-kollega wat op 27 Julie 80 word, se motto is “kan nie is dood” – ‘n rigtingwyser...
Uitmelkbos
Jul 19, 20183 min read


LUISTERPOS SOOS MIN
Swerwers in Suidwes. Vir koerantmense was die Afrikaner-Broederbond (AB) vir ’n belangrike luisterpos – ’n beskrywing van prof. Piet...
Uitmelkbos
Jun 4, 20185 min read


‘N LANG PAD MET DIE AB
Die Die UR in die laat 80’s – informeel op ‘n jagplaas en by ‘n Bondsraad. Laat die kritici die Afrikaner-Broederbond (AB) maar verguis...
Uitmelkbos
Jun 2, 20185 min read


AS LERAARS STAAK …
Dr. Francois en sy “Pop”, Riana Hanekom. Geweet hoekom predikante nie staak nie? Omdat niemand dit sal agterkom nie. Die wysheid by...
Uitmelkbos
May 31, 20183 min read
bottom of page
.png)