top of page
LitNet se top-bloggers


ANNUS BAKEN-LAUREUS
Ons feestent op ons gras voor die huis. ‘n Nare jaar, weet ons almal, is in Latyn ‘n annus horribilis; ‘n wonderjaar ‘n annus mirabilis....
Uitmelkbos
Mar 28, 20163 min read


GESEëN MET GEZ(S)INAS
Private biografie van Eli Louw. Tokkie, my eggenote vir op die nippertjie 50jaar, se doopname is Gesina Susara. Geen kommentaar daarop...
Uitmelkbos
Mar 23, 20162 min read


SAMBREEL IN DIE WIND
“Men at work”. Margaret Calvert in haar ateljee by een van haar bekendste padtekens. Noem die naam Margaret Calvert en die meeste mense...
Uitmelkbos
Mar 19, 20163 min read


NUUS VAN DIE DAG
Die drukkersink bruis sommer weer vandag in my are. Die politieke lug is vol elektristeit. Almal praat en wonder: Kan Zuma oorleef? Vir...
Uitmelkbos
Mar 17, 20162 min read


DONKER VERLEDE
Tennis in ‘n ou kerkrokkie en uitgevat vi tiekiedraai. Laat ek maar die sluier oor my vrou, Tokkie, more, 15 Maart, ‘n rype 70, se...
Uitmelkbos
Mar 14, 20164 min read


15 MAART 1966
Die mooie, jong juffrou. Ben van Rensburg se foto. Aan die nuusfront was 1966 ’n geweldige jaar. Van die grootste koerantstories was die...
Uitmelkbos
Mar 12, 20164 min read


Untitled
Wilhelm (Jorrie) Jordaan links agter en Jaap Steyn regs agter. Tussen hulle is Georjane Groenewald. Voor is Herman le Roux en die uwe. Pa...
Uitmelkbos
Mar 3, 20161 min read


KORDATE CORONA
Daardie winter was bitter – in koerante bekend as The Big Freeze. “Where d’ya sleep? D’ya have a tent?” Keer op keer moes die Van...
Uitmelkbos
Feb 26, 20166 min read
VURIGE REDAKTEUR
Min mense weet dit: C.R. Swart, Suid-Afrika se eerste staatspresident, wie se standbeeld die slagoffer van kampusvandalisme was by...
Uitmelkbos
Feb 24, 20162 min read


IN HEILIGE HALLE
Die ou Volksraad. Dit word deedae o.m. vir opvoedkundighe toere ingespan. In Januarie 1964, skuins na my 23ste verjaardag, het Alf Ries,...
Uitmelkbos
Feb 19, 20163 min read


UIT MY PLATERAK
Van my eerste aankope. Die eerste keer in donkiejare het ek my half-vergete langspeelplate een vir een uit die stokou radiokabinet in my...
Uitmelkbos
Feb 16, 20163 min read


TOT SIENS, FANIE
My swaer Fanie van Wyk se aardse wedloop is toe Sondagmiddag om 17:15 in die Panorama Medi-Clinic voltooi. Die woorde in 2 Timoteus 4...
Uitmelkbos
Jan 25, 20161 min read


KOERANTE, QUO VADIS?
Vreugdevure brand hoog – HvD, Jean le Roux en Ebbe Dommisse. Naspers se jaarlikse bestuurskonferensie in 1996 op Swakopmund is die...
Uitmelkbos
Nov 20, 20154 min read
PRYS VAN VLAMME
Korrupsie kos ons soveel, vakansiedae soveel, motorongelukke soveel … Hoeveel kos die perverse kultuur van brandstigting Suid-Afrika per...
Uitmelkbos
Nov 17, 20151 min read


KENT GIJ DAT VOLK
Monument wat met jou hart praat Afgesonderdheid, ‘n besoekersonvriendelike pad – ongetwyfeld ook politieke sensitiwiteit – maak van...
Uitmelkbos
Nov 3, 20154 min read


GEBOORTEGROND
Hier is ek gebore. Ons slaap die nag van 19 Oktober net buite my geboortedorp, Dundee, by die Battlefields Sports Resort – wat o.m. in...
Uitmelkbos
Nov 2, 20153 min read


IN VINO VERITAS
Op 74 klink dit ietwat verspot, maar laat ek maar bely dat my betrokkenheid by sogenaamde Nieman-konferensies enkele dekades gelede nogal...
Uitmelkbos
Oct 27, 20152 min read


‘N KERK VIR SY SEUN
“Oom Barnie se kerk” ‘n Stukkie “Bloemfontein” aan die Suidkus wat ek alyd met eerbied betree, is die NG kerk Margate. Die kerk is deur...
Uitmelkbos
Oct 27, 20152 min read


HOE RY DIE TREIN ….
Herinneringe aan die Green Lantern Inn. Plek-plek voel dit of ‘n mens deur ‘n vullishoop tonnel. ‘n Beklemming pak jou oor die smerige...
Uitmelkbos
Oct 24, 20152 min read


“ENE JANNIE”
Die dag toe ek my naam vergeet het. Dis die titel van ‘n roerende werk van die skrywer F.A. Venter nadat hy in sy later jare ‘n beroerte...
Uitmelkbos
Sep 24, 20152 min read
bottom of page
.png)