top of page
LitNet se top-bloggers
HIERVAN HOU EK
Wonder waar ek sal begin as ek soos Murray la Vita Saterdag in die rubriek Van Alle Kante in Die Burger begin lysie maak waarvan ek hou. ...
Uitmelkbos
Nov 24, 20152 min read


MELKBOS WAG MET OPE ARMS
Goue skemers Die lang somervakansie is op ons. Oor enkele weke bars ons liewe dorpie uit sy nate. Langs die lang strand, by...
Uitmelkbos
Nov 22, 20153 min read


KOERANTE, QUO VADIS?
Vreugdevure brand hoog – HvD, Jean le Roux en Ebbe Dommisse. Naspers se jaarlikse bestuurskonferensie in 1996 op Swakopmund is die...
Uitmelkbos
Nov 20, 20154 min read


PLESIERRIT
Elkeen het sy vreugdes, groter of kleiner. Vir klein Migael op George is die vreugde van sy negejarige lewetjie vol uitdagings en...
Uitmelkbos
Nov 19, 20151 min read
PRYS VAN VLAMME
Korrupsie kos ons soveel, vakansiedae soveel, motorongelukke soveel … Hoeveel kos die perverse kultuur van brandstigting Suid-Afrika per...
Uitmelkbos
Nov 17, 20151 min read
Ou liefde inspireer resensent
’n Admissie-student was eens verlief op my. Ek het gehou van sy geselskap, maar ek het nie verwag dat die verhouding lank sou hou nie....
Uitmelkbos
Nov 17, 20153 min read
U.S. SE SEIN
Soveel verduidelikings, motiverings, vertolkings en kommentare later het ek oor die Stellenbosse Afrikaansdebakel een vraag: As...
Uitmelkbos
Nov 14, 20151 min read


DIT RUK ‘N MENS
In Januarie 1964, skuins na my 23ste verjaardag, het Alf Ries, politieke beriggewer van die Nasionale Pers, my, ‘n groentjie in die...
Uitmelkbos
Nov 13, 20151 min read


KENT GIJ DAT VOLK
Monument wat met jou hart praat Afgesonderdheid, ‘n besoekersonvriendelike pad – ongetwyfeld ook politieke sensitiwiteit – maak van...
Uitmelkbos
Nov 3, 20154 min read


GEBOORTEGROND
Hier is ek gebore. Ons slaap die nag van 19 Oktober net buite my geboortedorp, Dundee, by die Battlefields Sports Resort – wat o.m. in...
Uitmelkbos
Nov 2, 20153 min read


BOSHOEK (EDMS) BPK
Boshoek se winkel GESIOEK, gesoek, gesoek totdat die Honda’tjie stilgehou het voor die Boshoekwinkel waar die weduwee Baby van Deventer...
Uitmelkbos
Oct 31, 20152 min read


WATERS WAAR VIS IS
Anderster spesies Pa Malan was op sy laaste toe die herinneringe aan Cape Vidal se blinklywe en die bottels kerrievis wat hy en ma van...
Uitmelkbos
Oct 29, 20151 min read


MAAR HUWELIK (EN EEN HOTEL) HOU
Van vyf sterre tot ‘n bouval Vyf hotels figureer in my en Tokkie se wittebroodsdae aan die begin van 1967. Hul geskiedenis is, helaas,...
Uitmelkbos
Oct 28, 20153 min read
Ná die storm
Wie sê daar is nie humor in boekbesprekings nie? Irma Venter se Skarlaken het skynbaar die manier om resensente snaakse dinge te laat...
Uitmelkbos
Oct 27, 20152 min read


IN VINO VERITAS
Op 74 klink dit ietwat verspot, maar laat ek maar bely dat my betrokkenheid by sogenaamde Nieman-konferensies enkele dekades gelede nogal...
Uitmelkbos
Oct 27, 20152 min read


‘N KERK VIR SY SEUN
“Oom Barnie se kerk” ‘n Stukkie “Bloemfontein” aan die Suidkus wat ek alyd met eerbied betree, is die NG kerk Margate. Die kerk is deur...
Uitmelkbos
Oct 27, 20152 min read


SPESIALE HOEKIES IN DIE TUIN
Grenspos in die Sani Elke tuin het sy spesiale hoekies wat die siel des te meer verkwik. In die Tuinprovinsie Kwazulu-Natal wemel dit van...
Uitmelkbos
Oct 26, 20153 min read


HOE RY DIE TREIN ….
Herinneringe aan die Green Lantern Inn. Plek-plek voel dit of ‘n mens deur ‘n vullishoop tonnel. ‘n Beklemming pak jou oor die smerige...
Uitmelkbos
Oct 24, 20152 min read
Die nimmereindigende stryd
Die nimmereindigende stryd tussen die Goeie en die Bose voltrek hom nie alleen in die strate, huise en tuine van voorstedelike...
Uitmelkbos
Oct 20, 20153 min read
Byt en skop
Die Kruger-Wildtuin is een van ons grootste nasionale bates. Suid-Afrikaanse uitgewers het deur die jare pragtige foto-boeke oor die plek...
Uitmelkbos
Oct 6, 20152 min read
bottom of page
.png)



