top of page
LitNet se top-bloggers
Om in die klaskamer te slaap vir 'n drama
* * * Terloops: Die digter, PJ Philander, was die eerste hoof van hierdie skool voor hy landuit is tydens apartheid. * * * Nog 'n...
Izak de Vries
Sep 20, 20141 min read
2 views


Riana Scheepers in Tulbagh
Riana Scheepers het op Saterdag 13 September in Tulbagh opgetree as deel van die Tulbagh Kunstefees. Die organiseerders van die fees en...
Izak de Vries
Sep 18, 20141 min read
2 views


Niël Stemmet tree op in Tulbagh
Niël Stemmet het op Vrydagaand 12 September ’n praatjie gehou by Raeders Restaurant tydens die Tulbagh Kunstefees. Die langtafels is...
Izak de Vries
Sep 17, 20141 min read
2 views


Mooiloop in Wellington
Om te reis is om om te verander. Om die reis aan te pak, verg moed. Om die reis te voltooi, maak van jou ’n ander mens. Om te reis is in...
Izak de Vries
Sep 10, 20143 min read
3 views


Die VVA deel boeke uit in Kayamandi
Verlede week was Nasionale Boekweek en die Vriende van Afrikaans (VVA) het boeke, wat deur LAPA geskenk is, uitgedeel aan ’n aantal...
Izak de Vries
Sep 9, 20141 min read
1 view
Middagete met Riana Scheepers in die Tulbagh Hotel
Hieronder is ’n aantal foto’s van ’n baie onbaatsugtige optrede van Riana Scheepers, maar eers ’n advertensie: Riana tree 13 September in...
Izak de Vries
Aug 29, 20142 min read
1 view
Frank en die Lamborghini
Dit is Frank. Kom ons noem hom so, want hy het ’n skerp tong. Kliek op sy foto om dit volgrootte te sien. Gewoonlik sal ek nie iemand van...
Izak de Vries
Aug 27, 20142 min read
1 view
Mooiloop in Stellenbosch
Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen het Saterdag 23 Augustus in die Protea Boekwinkel op Stellenbosch gesels oor Mooiloop. Dit was ’n...
Izak de Vries
Aug 26, 20141 min read
3 views
Blomme
(To my English-speaking friends: I visited the West Coast National Park today; click on each pic to enlarge it.) Ek het vandag gaan...
Izak de Vries
Aug 24, 20142 min read
2 views
Silwermynwaterval
Na ’n lang en harde week, het ek en die geliefde besluit om ’n bietjie groen terapie te kry. Ons het gaan stap na Silwermyn se waterval...
Izak de Vries
Aug 24, 20142 min read
1 view
Clarens deur my lens
Ek wil graag nog ’n paar van my vakansiekiekies deel. Ons was mal oor Clarens. Ons het nie in die dorp self gebly nie, maar wel in Kiara...
Izak de Vries
Aug 22, 20142 min read
0 views
Donker Spoor op DEKATv
DEKATv het vanoggend ’n insetsels kom skiet oor die lang pad wat ’n boek loop wanneer dit uitgegee word en Martin Steyn se Donker spoor...
Izak de Vries
Aug 20, 20141 min read
0 views
Biskop David Russel sterf
* * * Biskop David Russel is oorlede. David was ’n liberale teoloog wat ewe sterk teen homofobie en die patriargie as teen apartheid...
Izak de Vries
Aug 18, 20141 min read
1 view
Trotse pa en vlugvoetige sokkerspeler
Mag ek maar spog oor my vlugvoetige seun? Hier speel hy sokker vir St Georges Grammar School teen Rosebank Primary. St Georges het 7 – 1...
Izak de Vries
Aug 17, 20141 min read
2 views
Kiara Lodge, Clarens
Ek is steeds besig met my vakansiekiekies. Ons het so twaalf kilometer buite Clarens in Kiara Lodge gebly. (Kliek op elke foto om dit...
Izak de Vries
Aug 16, 20141 min read
0 views
Met ys, ja
Suid-Afrika is oor die algemeen ’n warm land, maar as dit koud word, dan bibber ’n mens maar. Ons tydjie in die Oos-Vrystaat het...
Izak de Vries
Aug 12, 20141 min read
1 view


Martin Steyn se Donker Spoor geloods
Martin Steyn se Donker spoor is Saterdag 9 Augustus by Protea Boekwinkel op Stellenbosch geloods. Jonathan Amid het die gesprek gelei....
Izak de Vries
Aug 11, 20141 min read
2 views
Vakansiekiekies: Hoe oud is die rotse?
Na aanleiding van die vorige kiekies, het Isa Konrad daar uit Switserland gevra hoe oud die rotse is? Hierdie foto toon die lae die...
Izak de Vries
Aug 2, 20142 min read
3 views
Vakansiekiekies: Ys in die Echo Ravine
Ná ons die Brandwag geklim het (sien vorige foto’s), het ek en die geliefde in die Echo Ravine, in Golden Gate, gaan stap. Ek het gehoop...
Izak de Vries
Aug 2, 20143 min read
2 views
Vakansiekiekies: Die brandwag
Ek en die geliefde het die Brandwag in Golden Gate geklim terwyl ons in die Oos-Vrystaat was. (Kliek op die foto's om hulle groter te...
Izak de Vries
Aug 1, 20141 min read
1 view
bottom of page