top of page
LitNet se top-bloggers
Klarisabet lees Byna Liefde
Klarisabet lees Byna Liefde. Sy’s halfpad, en sy’t jollie interessante, skerp goed te sê daaroor. Hierdie mens is self een wat die poorte...
Izak de Vries
Jan 12, 20091 min read
B word Bernadine
Katrina het die groen deur oopgestoot en 'n wonderlike stuk geskryf oor 'n man wat vrou geword het. Asseblief, lees dit.
Izak de Vries
Jan 12, 20091 min read
’n Prinses oor ’n Prinses
Start writing your post here. Add images, videos, #hashtags and more.
Izak de Vries
Jan 8, 20091 min read
Waarom so wit?
Nou pas weer ’n paar wonderlike oomblik beleef. Knaap en die oorbure se seuntjie is omtrent ewe oud. Hulle speel oor en weer. Soms...
Izak de Vries
Jan 7, 20092 min read
Lig die rok liefs nie hoër nie
My vrou is nie gemaklik daarmee dat ek die ou tannie wat vanoggend oorlede is, “out” nie (sien my inskrywing oor die dood van 'n drag...
Izak de Vries
Jan 6, 20092 min read
Ezile sê Byna Liefde is soos ’n fotoalbum
Ezile is een van die groot storievertellers hier ten blogge. Sy het die vermoë om ’n eenvoudige gegewe in ’n heerlike narratief te...
Izak de Vries
Jan 6, 20091 min read
Nog ’n ou drag queen daarmee heen
Poppie se inskrywing oor mense wat nie van geweet word nie, dwing my nou om ’n kort inskrywing te maak. ’n Baie besondere, maar baie sad...
Izak de Vries
Jan 6, 20091 min read


Droomkind se probleme met Byna Liefde
Droomkind het ’n baie interessante stuk geskryf op haar blog waarin sy haar probleme met Byna liefde deel met ons. Ek dink julle moet dit...
Izak de Vries
Jan 5, 20091 min read
’n Royal resensie van Byna Liefde
Mense, ons eie bloubloed, Prinses van die Ertjie, het ’n wonderlike resensie van Byna Liefde geplaas op haar blog. Sjoe, dankie, Prinses!
Izak de Vries
Jan 1, 20091 min read


Byna Liefde op die Bergrivier?
Ek het dié tweetjies afgeneem op die oewer van die Bergrivier. Dit was verbrands vinnig en alles was oor. Praat van ’n quickie! Daar, ’n...
Izak de Vries
Jan 1, 20091 min read


Mooi wense vir 2009
Mag die nuwe jaar vir julle almal die geleentheid gee om op te styg – waarmee julle ook al besig is!
Izak de Vries
Dec 31, 20081 min read
The novelty of the novel
Een van die voordele van insomnia is dat ’n mens soms tyd kry om te lees. Ek wil graag ’n interessante teks met julle deel. Bert Olivier,...
Izak de Vries
Dec 27, 20081 min read


gesiënde kersfees
Hierdie kaartjie is een van die redes waarom ek hoop het vir hierdie land. Vir die wat nie weet nie: Die De Vriese woon in ’n oorwegend...
Izak de Vries
Dec 25, 20081 min read
Nog ’n bydrae tot die Breyten-debat
Dankie Izak, ek is deurmekaar, want dit is ook maar net 'n mindset. Die vraag is, is dit ewe maklik vir almal om kop omhoog te hou? Ek...
Izak de Vries
Dec 23, 20082 min read


Izak de Vries
Dec 22, 20080 min read
Beste Bretyten: Deel Twee
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente, video's, #hashtags en meer by.
Izak de Vries
Dec 21, 20081 min read
Beste Breyten
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
Dec 21, 20081 min read


Strange nervous laughter
Gou vir julle van ’n heerlike, Suid-Afrikaanse roman vertel. Strange nervous laughter, deur Bridget McNulty, is iets soos chicklit met ’n...
Izak de Vries
Dec 20, 20082 min read
kidofdoom
Wie ken Suid-Afrika se nuutste rockgroep, kidofdoom? Die Mail & Guardian het ’n artikel oor hulle gedoen. Daar is ook twee videos, twee...
Izak de Vries
Dec 20, 20081 min read
Gooi self skoene
Daardie skoene wil nie ophou vlieg nie. Jy kan nou self skoene gooi na Bush. Ek het hom al agt keer raakgegooi! Die speletjie het die...
Izak de Vries
Dec 19, 20081 min read
bottom of page
.png)



