top of page
  • Izak de Vries

Byna Liefde op die Bergrivier?


Ek het dié tweetjies afgeneem op die oewer van die Bergrivier. Dit was verbrands vinnig en alles was oor. Praat van ’n quickie!

Daar, ’n klipgooi van die Bergrivier se monding, het ek Etienne van Heerden se 30 nagte in Amsterdam gelees. WOW. Daar is ’n paringsdans in daardie boek wat julle na julle asem sal laat snak.

As ek meer tyd het, sal ek meer breedvoerig berig oor Etienne se roman. Lees dit. Bliksem, dis kragtoer.

1 view

Recent Posts

See All

コメント


bottom of page