top of page

Ezile sê Byna Liefde is soos ’n fotoalbum

  • Izak de Vries
  • Jan 6, 2009
  • 1 min read

Ezile is een van die groot storievertellers hier ten blogge. Sy het die vermoë om ’n eenvoudige gegewe in ’n heerlike narratief te omskep.

Nou’t sy Byna liefde gelees en haar vertelkuns op my boek losgelaat. Dis iets om te aanskou!

Luister hier:

Om Izak se boek te lees is soos om skelm deur iemand se baie private fotoalbum te kyk. Jy glimlag as jy na sekere kiekies kyk, sien die patos in ander en voel die trane loop as jy 'n baie mooi moment of besondere hartseer oomblik in iemand se lewe raaksien.

En daar is nog. Maar lees self!

Dankie, Ezile!

Recent Posts

See All
Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

 
 
 
Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

 
 
 

Commenti


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page