top of page
LitNet se top-bloggers


Lag saam op RSG
Op Dinsdag 12 April om 22h00–22h30 lees Philip de Vos van sy limerieke voor op die RSG-program Vers en Klank. Die man skryf die...
Izak de Vries
Apr 11, 20111 min read
Nuus vanaf KKNK
HOEDENS met Richard Antrobus en Tristan Jacobs (regie deur Pieter Bosch Botha) is puik mimmiekkuns. Ideale gesinsvermaak. Dit vertel ’n...
Izak de Vries
Apr 6, 20111 min read
LOT by die KKNK
LOT deur Nicola Hanekom is ’n vreemde drama, maar gaan beleef dit. Hulle gebruik ’n hele Karookoppie as verhoog.
Izak de Vries
Apr 5, 20111 min read
Amandla! By die KKNK.
Net Amanda Strydom kan een oomblik liefde maak met ’n mikrofoonstand en die volgende oomblik lei sy ’n gehoor in gebed.
Izak de Vries
Apr 5, 20111 min read
Izak by die KKNK
Ek het die eerste vertoning van Philip de Vos “Kindertonele” en Tertia Visser-Downie se “Prente by ’n uitstalling” by die KKNK bygewoon...
Izak de Vries
Apr 4, 20111 min read
Kom loop kaalvoet verby skilderye op die KKNK
En kom drink koffie saam met my! Protea se span gaan weer die KKNK tref – in mufti, en verkieslik kaalvoet. Die grootste lawaai, stof en...
Izak de Vries
Mar 31, 20112 min read


Op ’n persoonlike noot
(My English-speaking FB-friends can run this through Google-Translate) Die foto’s het ek gister geneem, vanoggend moes ek help borrels...
Izak de Vries
Mar 26, 20112 min read


Foto’s wat jou laat stilsit
William James Everton (aka Oubaas) was ’n tronkbewaarder op Robbeneiland. Vandag woon hy in omgeboude garage in die agterplaas van die...
Izak de Vries
Mar 24, 20111 min read
Liz Taylor is oorlede...
... sonder om eers een keer met my te trou. Op 'n ernstiger noot, hier is ’n berig oor haar dood.
Izak de Vries
Mar 23, 20111 min read


'n Laaste Woordfeeskykie
Dis nou die laaste van my Woordfeeskiekies, want die fees is nou al lankal verby. Elsa Joubert. As jy nog nie een van haar boeke gelees...
Izak de Vries
Mar 19, 20111 min read


Soeker
Ja, ek val rond soos ’n dronk weeluis, maar dis alles die boek ten behoewe. Ek was ’n hele aantal dae in Gauteng, waar ons, onder andere,...
Izak de Vries
Mar 18, 20111 min read


Woensdag 9 Maart
Nog ’n paar foto’s van die Woordfees… Andries (Roof) Bezuidenhout gesels op RSG oor die gevaarlike Nasionalisme binne die ANC. Ian...
Izak de Vries
Mar 13, 20111 min read


Stephanie Badenhorst op RSG se Spektrum
Ek het hierdie foto gisteraand by Stephanie Badenhorst en Riaan Visman se Trainsmash geneem. Ek het pas verneem dat een, of albei, van...
Izak de Vries
Mar 11, 20111 min read


Fokofpolisiekar
Donderdag se grote was Fokofpolisiekar. Annie, hulle biograaf, was maar op haar senuwees tydens die radio-onderhoud. Jaco “Snakehead”...
Izak de Vries
Mar 11, 20111 min read


Tom Lanoye se Sprakeloos wen nóg ’n enorme prys
Tom Lanoye, die man wat deur die US Woordfees genooi is om die eerste boekpraatjie van hierdie jaar se fees te lewer, is pas nog ’n keer...
Izak de Vries
Mar 10, 20112 min read


Brel & Piaf: Paryse Tweesang
Ek kan hierdie stuk nie hoog genoeg aanbeveel nie. Ek ken Herman se musiek goed en werklik, julle sal nie spyt wees nie. Dit speel by die...
Izak de Vries
Mar 9, 20112 min read


Dinsdag 8 Maart op die US Woordfees
Randall Wicomb se spiere is groter as myne, gelukkig is hy ’n sagmoedige reus. Lize-Marie van der Watt was die eerste historikus wat al...
Izak de Vries
Mar 9, 20111 min read


RSG lok bekendes na die Woordfees 2011
RSG saai tans heelwat programme uit vanaf die Plataankafee in Stellenbosch. Talle bekendes het daar rondgehang. Ek het my lyf paparazzo...
Izak de Vries
Mar 8, 20111 min read


Fokofpolisiekar op die Woordfees!
Smeer julle stêre vet. Hou julle ore reg. Vertel vir almal wat leef en beef: Fokofpolisiekar en die skrywer van hulle amptelike...
Izak de Vries
Mar 7, 20111 min read


Woordfees 2011 se borge
Sonder borge en mediaborge kan hierdie feeste nie oorleef nie. LitNet is ’n belangrike mediaborg, en so ook is RSG. Kyk hoe reflekteer...
Izak de Vries
Mar 7, 20111 min read
bottom of page
.png)



