top of page
  • Izak de Vries

Fokofpolisiekar op die Woordfees!

Smeer julle stêre vet. Hou julle ore reg. Vertel vir almal wat leef en beef: Fokofpolisiekar en die skrywer van hulle amptelike biografie, Annie Klopper, tree Donderdag by die US Woordfees op.


En koop die boek solank op Kalahari. Dit gaan ’n versmamelstuk word!

Die boek sal aan die einde van die maand op die rakke wees, maar Kalahari en Exclusives bemark hom al reeds!

Exclusive Books het tans 'n lekker afslagprys!

0 views

Recent Posts

See All
bottom of page