top of page
  • Izak de Vries

Fokofpolisiekar


Donderdag se grote was Fokofpolisiekar.

Annie, hulle biograaf, was maar op haar senuwees tydens die radio-onderhoud.

Jaco “Snakehead” Venter was so chilled op die radio soos ’n goeie Martini. Hy moes al weer move net hier na.

Die Joernalis, Henry Cloete (middel), het die manne, en vir Annie, in toom gehou op die verhoog. Hy’s moerse cool.

Hier sit hulle. Rockers, rockers en journo’s op ’n ry. Jaco is al weer terug in die Kaap, Johnny is doenig in Gauteng.

Wynand

Francois

Hunter

Annie

’n Baie gelukkige bewonderaar. Protea het tien boeke ingevlieg vir die Woordfees. (Die boek is eers aan die einde van die maand in die winkels.) Hierdie knaap was een van die baie min wat vannag al kan lees. S‎ý boek het boonop ’n storie. Hy’t R170 op hom gehad. Die boek kos R180. Daar was net tien beskikbaar. Toe staan iemand agter hom en sê: “Hier’s die ekstra R10. Ek kan nie toesien dat jy vanaand sonder hierdie boek moet loop nie.”

Annie het die boek opgedra aan Whisky. Dít is Whisky hoe Whisky lyk. Hallo Whisky.

Wynand teken ’n feesprogram.


Wynand teken Nicol Stassen se boek. (Nicol is die grootbaas van Protea Boekhuis.)

Hunter teken Nicol se boek.

Whisky teken ook Nicol se boek.

Francois teken ’n bewonderaar se kitaar.

Louise, die band se bestuurder.

Daniel, van Zef Leopard.

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page