top of page
  • Izak de Vries

Woordfees 2011 se borge

Sonder borge en mediaborge kan hierdie feeste nie oorleef nie. LitNet is ’n belangrike mediaborg, en so ook is RSG.

Kyk hoe reflekteer die RSG-logo hier om die elfies. (Het julle geweet dat 2011 se motto ELWE EN SELWE is?)

Naspers, aan wie Die Burger behoort, is ’n enorme borg.

Sanlam plaas hulle geld waar hulle monde is!

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page