top of page
  • Izak de Vries

Woensdag 9 Maart

Nog ’n paar foto’s van die Woordfees…

Andries (Roof) Bezuidenhout gesels op RSG oor die gevaarlike Nasionalisme binne die ANC.

Ian Roberts maak reg om te gesels op RSG oor die produksie rakende die geskiedenis van ’n baie spesiale konsertina.

Ollie Viljoen het ook oor die konsertina gesels.

Die US Woordfees het TT Cloete vereer vir sy werk.


Heilna du Plooy gesels hier oor die werk van TT Cloete.

Andries Bezuidenhout gesels met Hanlie Retief oor haar boek Hanlie Retief gesels met. Vir 'n volledige bespreking en baie meer foto's, kliek hier. (Die stuk en die foto's by hierdie skakel is deur Book.co.za, al staan my naam bo aan.)

Naomi Bruwer van LitNet en een van die professionele fotograwe in aksie, Jacques Ensink.

1 view

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page