top of page
LitNet se top-bloggers


A South African Censor’s Tale
Dit is altyd lekker as ’n boek die nodige aandag kry; mense begin raaksien dat Kobus van Rooyen se boek, A South African Censor’s Tale,...
Izak de Vries
Aug 13, 20112 min read


Melt op RSG
Melt Myburgh, wat pas die Ingrid Jonker-prys gewen het vir sy bundel Oewersbestaan, praat môreoggend met Cobus Bester op Monitor. Sorg...
Izak de Vries
Aug 11, 20111 min read


ATKV-Woordveertjies 2011
Goed, al die nuus van die ATKV-Woordveertjies is nou bekend en ek deel dit graag. Koop hierdie boeke en ondersteun die kunstenaars! As...
Izak de Vries
Aug 3, 20112 min read


’n Veertjie in die hoed
Dis baie lekker as jou outeurs pryse wen. Dit het pas weer gebeur. Keina Swart (die outeur) en Maja Sereda (die illustreerder) is die...
Izak de Vries
Aug 2, 20111 min read


Drie Reisigers
Johan Badenhorst, Dana Snyman en Johan Bakkes wat hulle stories vertel met Valiant Swart wat liedjies sing oor die langpad...
Izak de Vries
Aug 1, 20111 min read


The Bang Bang Club
Gaan heen en gaan geniet hierdie meesterlike film. Ek weet die media het dit gekruisig, maar ek verstaan werklik nie waarom nie. Dit is ’n...
Izak de Vries
Jul 28, 20115 min read


Oupa Nkosi en die vrye media
Suid-Afrika was nog nooit ’n land wat gehou het van ’n vrye media nie. PW en sy voorgangers het lustig die media onderdruk. En die ANC is...
Izak de Vries
Jul 19, 20112 min read


Magnus Malan is oorlede
Generaal Magnus Malan is vanoggend in Kaapstad oorlede. Hy was omring deur sy vrou en kinders. Malan het op dertienjarige ouderdom reeds...
Izak de Vries
Jul 18, 20111 min read


Bure: Tutu en die kaalwangvalk
Wat het my foto van 'n kaalwangvalk te doen met Biskop Tutu? Kliek hier om uit te vind!
Izak de Vries
Jul 14, 20111 min read


Yemen: Faces of a revolution
Yazeed Kamaldien was in Yemen toe opstand teen die regering begin het. Hier is drie van sy foto’s. Kom besigtig meer. Yazeed se...
Izak de Vries
Jul 1, 20111 min read


Stuur groete aan Mannetjies Roux – Kunstekaap-teater Kaapstad
(Foto van Laurika verskaf deur Computicket) Jip, ek het dit toe gaan sien, en dit boonop baie geniet. Ek het die stuk om twee redes gaan...
Izak de Vries
Jun 30, 20113 min read
Basta met Buchan!
Dis altyd lekker wanneer Angus Buchan 'n intelligente klap kry. Kyk hier! Daar is 'n video (van KykNet) en 'n skakel na Rapport toe....
Izak de Vries
Jun 29, 20111 min read
Kung Fu Panda 2; die Ritalin-weergawe
Toe Kung Fu Panda (die eerste keer) uitgekom het, móés Knaap dit natuurlik sien, so ek en hy het dit gaan kyk. Ek het dit selfs geniet,...
Izak de Vries
Jun 17, 20114 min read


Jacobus - dalk DudeLit?
Laas met Jaco Kirsten se Om na ’n wit plafon te staar, het ek so lekker gelees aan ’n manlike teks. Manne, koop Jacobus as jy borshare...
Izak de Vries
Jun 9, 20114 min read
Fugard Filmfees
Mense, ek gaan my bes doen om ’n paar van hierdie vertonings by te woon. Alle vertonings begin om 20h00 in die Fugard Teater. As julle...
Izak de Vries
Jun 7, 20111 min read
Lees hierdie resensie en lag
Soms is 'n resensie beter as die objek wat geresenseer word. Ek vermoed ons het hier so 'n geval. Lees gerus Chris Roper se resensie van...
Izak de Vries
Jun 7, 20111 min read


Protesteater in die Bos
Train Smash! Vrydag 27 Mei en Saterdag 28 Mei 19h30 vir 20h00 Op Vrydag 27 en Saterdag 28 Mei bied die Sentrum vir Christelike...
Izak de Vries
May 25, 20111 min read


Site Specific
So op Afrikadag kan julle gerus Reney Warrington se dekking van Site Specific begin volg... Baie interessant!
Izak de Vries
May 25, 20111 min read


Gelukkige Afrikadag
Dankie, Google!
Izak de Vries
May 25, 20111 min read


Funi!
Die mooi meisie hierbo is Funi. Sy woon in Athlone, net langs die rioolwerke. (“This is the smell of our place,” sê sy gister ewe...
Izak de Vries
May 22, 20111 min read
bottom of page
.png)



