top of page
  • Izak de Vries

Magnus Malan is oorlede

Generaal Magnus Malan is vanoggend in Kaapstad oorlede. Hy was omring deur sy vrou en kinders.

Malan het op dertienjarige ouderdom reeds by die weermag probeer aansluit, maar is natuurlik geweier.

Sodra hy oud genoeg was, het hy ’n soldaat geword. Min mense het sulke diep spore getrap in ons weermag as juis hy.

Ons was bevoorreg om sy outobiografie uit te gee, in Engels en in Afrikaans.

Kliek hier vir die Afrikaanse boek: Magnus Malan - My lewe met die SA Weermag.

Click here for the English book: Magnus Malan - My life with the SA Defence Force.

2 views

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page