top of page
  • Izak de Vries

ATKV-Woordveertjies 2011


Goed, al die nuus van die ATKV-Woordveertjies is nou bekend en ek deel dit graag. Koop hierdie boeke en ondersteun die kunstenaars!

As jou boekhandelaar hulle nie het nie, moet hulle dit bestel. Dis hulle werk.

Die wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings vir 2011 is bekend.

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar

  1. Skrywer: Theresa van Baalen (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol

  2. Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3

  1. Skrywer: Keina Swart (Protea Boekhuis) – Hoekom praat grootmense so snaaks?

  2. Illustreerder: Maja Sereda (Protea Boekhuis) – Hoekom praat grootmense so snaaks?

Kliek hier vir meer inligting.

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

  1. Skrywer: Jaco Jacobs (Tafelberg) – Harlekyn

  2. Illustreerder: Alistair Ackermann (LAPA Uitgewers) – Agent Snoet en die Groen Genugtig

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7

  1. Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Nova

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10

  1. Skrywer: Nerine Ahlers & Alet Steenkamp (LAPA Uitgewers) – Liefde is ...

Die kortlyste vir die ATKV-Woordveertjies 2011 in die volwasse kategorie is ook bekend; hulle wenners word eers in September bekendgemaak.

Prys vir Poësie

  1. Toevallige tekens – Martjie Bosman (Protea Boekhuis) (Kliek hier vir meer inligting.)

  2. Wat die water onthou – Louis Esterhuizen (Protea Boekhuis) (Kliek hier vir meer inligting.)

  3. Ligloop – Tom Gouws (Human & Rousseau)

ATKV-Prosaprys

  1. Padmaker – Christine Barkhuizen le Roux (Human & Rousseau)

  2. Abel se ontwaking – Chris Karsten (Human & Rousseau)

  3. Etosha – Piet van Rooyen (Human & Rousseau)

Prys vir Liefdesroman

  1. Vier seisoene kind – Wilna Adriaanse (Tafelberg)

  2. Somersneeu – Helene de Kock (Human & Rousseau)

  3. Pérsomi – Irma Joubert (Tafelberg)

Prys vir Romanses

  1. Anderkant die volmaan – Ettie Bierman (Satyn)

  2. Margot en die meerman – Anita du Preez (Satyn)

  3. Lied in jou hart – Jacolet van den Berg (LAPA Uitgewers)

Prys vir Spanningslektuur

  1. Abel se ontwaking – Chris Karsten (Human & Rousseau)

  2. Spoor – Deon Meyer (Human & Rousseau)

  3. Vuurvreter – Leon van Nierop (LAPA Uitgewers)

Prys vir Dramateks

  1. Babbel – Nicola Hanekom

  2. Lot – Nicola Hanekom

  3. Swerfgoed – Bauke Snyman

Woordwystoekenning

  1. My HAT Storiewoordeboek – Samesteller: Jana Luther (Pearson Education)

1 view

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page