Yemen: Faces of a revolution
- Izak de Vries
- Jul 1, 2011
- 1 min read
Yazeed Kamaldien was in Yemen toe opstand teen die regering begin het. Hier is drie van sy foto’s. Kom besigtig meer.

Yazeed se uitstalling open 26 Julie om 18:00 by die Alliance Francaise, Loopstraat 155, Kaapstad.

Toegang is gratis en die foto’s sal te sien wees tot 6 Augustus.

Vir meer inligting, bel die Alliance Francaise by 021 423 5699.
Comments