top of page

Fugard Filmfees

  • Izak de Vries
  • Jun 7, 2011
  • 1 min read


Mense, ek gaan my bes doen om ’n paar van hierdie vertonings by te woon.


Alle vertonings begin om 20h00 in die Fugard Teater.

As julle nie die Fugard ken nie, kom kyk! Hulle het puik klank en uitstekende projektors.

Wat wys?

· Dinsdag 7 Junie: Boesman and Lena. Regie deur Ross Devenish, met Athol Fugard en Yvonne Bryceland in die hoofrolle (1974).

· Woensdag 8 Junie: Marigolds in August. Regie deur Ross Devenish, met Athol Fugard, John Kani and Winston Ntshona in die hoofrolle (1979).

· Donderdag 9 Junie: The Guest. Regie deur Ross Devenish, met Athol Fugard in die hoofrol (1976).

· Vrydag 10 Junie: The Road to Mecca. Regie deur Athol Fugard en Peter Goldsmid. Die hoofrolle word vertolk deur die Oscar wenner Kathy Bates, asook Athol Fugard and Yvonne Bryceland (1992).

· Saterdag 11 Junie: Tsotsi. Regie deur Gavin Hood. Die film is in 2006 met ’n Oscar bekroon as “Best Foreign-Language Film”.

Recent Posts

See All
Ena Murray deur die oë van ander

Ena Murray: 27 Desember 1936 – 4 Junie 2015 Alle foto's deur Susan Bloemhof Lekkerleesboekrak op Facebook was die eerste. Voor sonop was...

 
 
 
Why? / Hoekom?

A brief explanation on why I run without shoes. (Afrikaans hieronder) Nou die Afrikaans: Hoekom kaalpoot?

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page