top of page
LitNet se top-bloggers
Oorstaanweek
Woordfees. Dit gaan te lekker. Ons praat aanstaande week verder.
Crito
Mar 2, 20101 min read
Bietjie baie of bietjie min?
Wat laat ‘n boekeredakteur besluit om baie ruimte aan een boek af te staan, en min ruimte aan ‘n ander? Sekerlik word hulle gelei deur...
Crito
Feb 24, 20104 min read
'n Warm broodjie
Uit die oogpunt van resensies oor Afrikaanse boeke beskou, is dit ‘n dor week. Die enigste resensie wat kommentaar verdien, is Madeleine...
Crito
Feb 17, 20102 min read
Van twee kante Odendaal
Rapport se maandelikse Boeke-bylaag het vandeesmaand baie leesstof opgelewer – ek’s veral bly oor Paul Cilliers se standpunt oor Paul...
Crito
Feb 9, 20102 min read
Foto's sonder gedigte, kiekies met versies
Dit lyk asof die boekeredakteurs van Rapport en die oggendblaaie die laaste van hul 2009-resensies oorgehewel het 2010 toe, en die...
Crito
Feb 2, 20103 min read
Van Plaasmoord tot by Fred Mouton
Terug in die land van sonskyn en vreugde. Ek probeer inhaal wat ek aan resensies gemis het, en het na ‘n paar dae besluit ek gaan nie....
Crito
Jan 25, 20103 min read
Blog uit die vreemde
Hier in die noordelike sneeuwêreld is daar geen papier-uitgawe van Die Burger nie. Snaaks dat ek dit só mis! Maar die Boekeblad (of deel...
Crito
Dec 22, 20092 min read
Die eintlike hoofresensie
Volgens die ou cliché vertel ‘n goeie foto meer as wat ‘n duisend woorde kan. Wanneer ‘n versameling top-gehalte foto’s dan die dag aan...
Crito
Dec 15, 20093 min read
Die ander Joan
Aan jou jongste resensie word jou waarde geskat – gelukkig miskien ook só. ‘n Week gelede kon ek kwalik glo hoe slordig ‘n resensie deur...
Crito
Dec 1, 20092 min read
Die verhaal van twee stede, twee koerante
Nicol Stassen, hoof van Protea-Boekhuis, kry vandeesweek die groot behandeling by Beeld en Volksblad: resensies oor sy pas verskene...
Crito
Nov 24, 20095 min read
Laaste skanse teen zefgeit
Verbeel jou dis vroeg Krismis – dit was omtrent my gewaarwording toe Beeld vandeesweek ‘n boekresensie op sy webwerf plaas wat mens kon...
Crito
Nov 17, 20093 min read
Baie goed en minder goed
Die begrip voetstoots kan die beste opgesom word met die Engelse cliché “what you see is what you get”. In rekenaarterme is dit WYSIWYG....
Crito
Nov 10, 20092 min read
Drie sienings van selfde saak
Niemand sal Paul Miles dit verkwalik as hy Rapport se boekebylaag vandeesweek gelees het en gevoel het dat die gode nie sluimer nie. Koos...
Crito
Nov 2, 20092 min read
Wie die seerste kry
‘n Interessante gemors waarin ‘n resensent hom die afgelope paar weke bevind het, nè. Ek praat van Koos Kombuis se resensie van Paul...
Crito
Oct 26, 20093 min read
Meester Haasbroek
‘n Mal dominee in een van die episodes van die TV-reeks Lie to me verkondig dat hy glad nie die kinders in sy kultusgroep leer lees en...
Crito
Oct 21, 20092 min read
'n Briljante man en 'n paar moorde
Hè? Hierdie vragie het ek aanmekaar bly vra terwyl ek emeritus-professor Ockie Geyser se resensie in Maandag se Volksblad lees oor Die...
Crito
Oct 14, 20093 min read
Geesdrif!
Dit wys jou net, nè. Mens is nooit te oud om te leer nie. En wat ek vandeesweek geleer het, is dat sommige resensente tóg groei in hul...
Crito
Oct 6, 20093 min read
Sentrale slordigheid
My apologie aan prof. Willie Burger van Universiteit Johannesburg, oftewel prof. Willie burger, soos Die Burger hom noem. Te oordeel na...
Crito
Sep 30, 20093 min read
Die nuwe slordigheid
Die enigste vraag wat opkom nadat mens Andries Cornelissen se resensie van The World According to Julius Malema op Beeld se webwerf...
Crito
Sep 22, 20093 min read
Bloemfontein is die plek
Bloemfontein is die plek waar dinge tans vir die Afrikaanse boek gebeur. Oordeel mens volgens wat die afgelope week op die drie...
Crito
Sep 15, 20093 min read
bottom of page
.png)



