top of page
LitNet se top-bloggers
Niks voorlopigs nie
Wonderlik! Die naweek was vir my ‘n dwaal – ek het die lees van Ingrid Winterbach se briljante Die aanspraak van lewende wesens...
Crito
Oct 2, 20122 min read
Â
Â
Kortliks
‘n Paar kort gedagtes vandeesweek: Amper elders, deur Louis Esterhuizen, geresenseeer deur Andries Visage (Boeke24) Visagie meen hierdie...
Crito
Sep 25, 20122 min read
Â
Â
Om saam te praat met die resensent
Chris Karsten het verlede jaar twee ATKV-pryse ontvang vir Abel se lot, die voorloper van Die afreis van Abel Lotz. En sy manuskrip vir...
Crito
Sep 18, 20123 min read
Â
Â
Laaste woorde
Vir die werklike groot publikasies van die oomblik verwag mens gewoonlik een van die gereelde bydraers tot die boekeblaaie. Jakes Gerwel...
Crito
Sep 4, 20127 min read
Â
Â
Drempeltrauma
Woordeloos tot verhaal heet ‘n versameling besprekings rondom die onderwerp van trauma en narratief in Afrikaans en Nederlands. Dié...
Crito
Aug 28, 20124 min read
Â
Â
Die dinge waarin mens glo
Willem Kempen hou duidelik genoeg van Johannes Bertus de Villiers se Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef (Boeke24) om dit...
Crito
Aug 21, 20123 min read
Â
Â
Groot sports met Afrikaners
In die tagtigs was dit ‘n gereelde verskynsel in Engelse koerante, soms ook in Afrikaanse publikasies: Wat is nou eintlik ‘n Afrikaner?...
Crito
Aug 14, 20124 min read
Â
Â
Jags al dan nie
Daar het nog nooit ‘n resensie oor ‘n bundel Afrikaanse erotiese verhale verskyn waarin die resensent pront verklaar het dat dit die kol...
Crito
Aug 7, 20124 min read
Â
Â
Geesdrif
Hans du Plessis het ‘n hele subgenre in die Afrikaanse digkuns aan die gang gekry met sy Griekwapsalms, Innie skylte vannie Jirre en...
Crito
Jul 31, 20123 min read
Â
Â
Hoflikheid
Op LitNet se resensieblaaie het daar ‘n ding gebeur wat my fassineer. Gunther Pakendorf het Hennie van Coller se digbundel Soom...
Crito
Jul 24, 20123 min read
Â
Â
Resensie-sports
Uiteindelik ‘n bietjie resensie-sports. Dankie Marius Visser. Die man wat tango waar die engele bang is om te loop. Visser het sy...
Crito
Jul 17, 20124 min read
Â
Â
Uit twee hoeke, een slotsom
André Krüger se debuutroman, Die twee lewens van Dieter Ondracek, kan ‘n resensent maklik laat verdwaal. Dit het ons reeds gesien. Maar...
Crito
Jul 11, 20124 min read
Â
Â
Voorskriftelike verwagtinge
Cecile Cilliers sal altyd onthou word as iemand wat haar mening sonder aansiens des persoons uitgespreek het. In haar boekresenssies het...
Crito
Jun 26, 20123 min read
Â
Â
Gekwalifiseerde aanbevelings
Joernaliste word geleer om clichés te vermy. Moenie uitdrukkings en stelswyses gebruik wat jy gereeld in druk sien nie, word gesê. Ek wil...
Crito
Jun 19, 20125 min read
Â
Â
Buite die konvensie
Hoe sou Afrikaanse resensente reageer as hulle voor die uitdaging gestel word van ‘n roman in Afrikaans deur, sê maar, Thomas Bernhard,...
Crito
Jun 12, 20123 min read
Â
Â
'n Kritiese benadering
Dis ‘n gruwelike oorvereenvoudiging, maar laat ek dit maak: Daar is twee soorte resensente; dié met ‘n kritiese ingesteldheid, en dié wat...
Crito
Jun 6, 20124 min read
Â
Â
Ons grensoorlog
Weer ‘n skraal week vir Afrikaanse resensies. Genadiglik is die eensame resensie wat daar wel op Boeke24 is, deur Alexander Strachan van...
Crito
May 29, 20122 min read
Â
Â
Beseringstyd
Nes dit nie elke dag Krismis is nie, net so is dit nie elke week dat Rian Malan ‘n boek vir Boeke24 resenseer nie. Hierdie week het hy...
Crito
May 22, 20123 min read
Â
Â
Die persoon agter die resensie
Dit is ‘n ou problematiek: In watter mate kan die persoon en persoonlike geskiedenis agter ‘n kunswerk betrek word om die kunswerk te...
Crito
May 15, 20124 min read
Â
Â
Die slaggat
Effens agterdogtig, dÃt is wat ek raak wanneer ek die boekeblad in die koerant oopslaan en ek sien die foto van die skrywer(s) is amper...
Crito
May 8, 20122 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



