top of page
LitNet se top-bloggers
BITTER VAN VERLOOR
Die rugbygogga het my in 1951 gebyt. Ek was 10. In Durban het ek die Natal Daily News verslind vir nuus oor die Springbokproewe. Hendrik...
Uitmelkbos
Sep 21, 20152 min read
SUG VAN ‘N SELFOON
MOET dalk ‘n ouderdomsperk op hierdie stukkie plaas. Die gevaar bestaan dat byderwetse jong mense van meer resente generasies hulle uit...
Uitmelkbos
Sep 17, 20152 min read


EEU VAN KOLLEGEKULTUUR
Die Kollegemanne van 1958 toe die uwe ienk was. My geliefde Kollegetehuis op die Tukkie-proefplaas is hierdie maand 100 jaar oud. Die...
Uitmelkbos
Sep 9, 20155 min read


BOER MAAK ‘N PLAN
Die gevoel van magteloosheid wat jou oorweldig, is soos ‘n digte mis wat om jou toesak. Jou motor staan stewig gegrendel. Die sleutels is...
Uitmelkbos
Aug 31, 20152 min read


KOERANT VAN ‘N KUIER
Die Therons, Van D’s, Cora Marais, Marlene Scholtz, Paul Marais, die Le Roux’s en Venters. Smeer die rolperse vet. Vele koerante kan...
Uitmelkbos
Aug 29, 20153 min read


DIE LEEU EN DIE LAM …
Leeus, wildebeeste en ‘n kameelperd by die water. Die Vyf Grotes op die terugtog van Balule na Sabiepark – toe gebeur dit gister die...
Uitmelkbos
Aug 28, 20151 min read


OLIFANTE, OLIFANTE, OLIFANTE!
Op pad na die jaarvergadering. Om ‘n tema te kry vir ‘n voorlopige “oorsig” van 2015 se wintervakansie is nie moeilik nie. ‘n Mens kan...
Uitmelkbos
Aug 12, 20153 min read


APTYT RAAK NIE VERSADIG
Groenrugreier op laagwaterbrug oor Olifants. Ex Africa semper aliquid novi. Op hierdie baie waar Latynse spreuk het ek my al telkens...
Uitmelkbos
Aug 3, 20153 min read


GOUE DRIEHOEK
See van buffels by die Orpendam. Die Goue Driehoek in wildtuin-terme is vir my onteenseglik die driehoek Skukuza, Tshokwane, Onder-Sabie,...
Uitmelkbos
Jul 9, 20153 min read


KORTPAD NA 70
Ek sif deur my foto’s van Annette van Rensburg vir ‘n voorbladfoto op haar verjaardagkaartjie vir more, 26 Mei, wanneer sy daardie...
Uitmelkbos
May 25, 20153 min read
UIT VOLLE BORS
Voorwaarts christenstryders, Wat ‘n vriend het ons in Jesus, Deur te sien op die kruis, Staan op, staan op vir Jesus, Strome van seën van...
Uitmelkbos
May 20, 20151 min read


ROMEO UIT MELKBOS
Niks besonders aan HvD se foto van Juliet se beeldjie nie, dink julle? Fout. Om daardie beroemde meisiekind so af te neem, verg vinnige...
Uitmelkbos
Apr 29, 20152 min read


LENTE IN TIROOL
Blomme en berge. Oor lente in die Suid-Tirool moet ‘n mens liewer ‘n lied of ‘n huppelende vers skryf as ‘n gewone blog. As lente iewers...
Uitmelkbos
Apr 28, 20153 min read


BABAS VAN BABANANGO
Babanango is ‘n piepklein dorpie in die noorde van Kwazulu-Natal, in dieselfde geweste as Vryheid, Melmoth en Dundee, en nie ver nie van...
Uitmelkbos
Apr 24, 20152 min read


TOEGEVOEGDE WAARDE
‘n Koerant moet ‘n mens nie op sy baadjie takseer nie. As jy klaar gelees is, gooi jy hom nie sommer weg soos ‘n nikswerd-piesangskil of...
Uitmelkbos
Apr 24, 20151 min read


‘N KAT AS WAGHOND
Vir ‘n potjie bestem? Die doen en late van ‘n oorlamse luiperdwyfie op die stoep van Tarlehoet, die Van Deventers se boshuis in...
Uitmelkbos
Mar 25, 20152 min read


NAGPATROLLIE IN BOS
href=”http://blogs.litnet.co.za/hvandeventer/files/2015/03/IMAG0963.jpg”> Die luiperd het pad gevat en die kamera is verwyder. Nou kan ek...
Uitmelkbos
Mar 24, 20151 min read


PAALTJIES SPAT OP HILTON
Kyk, die manne is ernstig oor hul krieket in Kwazulu-Natal. Sommer twee wedstryde in twee dae was op die naweek se spyskaart vir...
Uitmelkbos
Mar 17, 20151 min read


SAMESYN TER SEE
Vrolikheid op die Opera in 2013. Hande op, almal wat op 28 Maart in Tafelbaai die groot wit skip die MSC Opera bestyg vir sy romantiese...
Uitmelkbos
Mar 11, 20153 min read


BUFFELSBAAI, GELIEFDE GROND
Waar sy Johan vier dekades gelede geleer vissies skep het, leer ouma Tokkie vir Migael van Buffelsbaai se poeletjies. Van Februarie 1971...
Uitmelkbos
Feb 25, 20152 min read
bottom of page
.png)