top of page
LitNet se top-bloggers
Resensie-sports
Uiteindelik ‘n bietjie resensie-sports. Dankie Marius Visser. Die man wat tango waar die engele bang is om te loop. Visser het sy...
Uitmelkbos
Jul 17, 20124 min read


VERBETE MENSE MET FRIS LENSE
Met tamaaie lense soos fris manne se bobene het entoesiaste vanjaar die Wildtuin se voëlskuilings so kant en wal gepak dat ‘n veldmuis...
Uitmelkbos
Jul 15, 20122 min read


VERJAARDAG IN BOS
Hooffoto: Heildronkie by Sabiepark se piekniekplek. Die verjaardagman sit links. Tweede foto: swartvylslang sluk ‘n akkedis vir brekfis...
Uitmelkbos
Jul 11, 20122 min read
Uit twee hoeke, een slotsom
André Krüger se debuutroman, Die twee lewens van Dieter Ondracek, kan ‘n resensent maklik laat verdwaal. Dit het ons reeds gesien. Maar...
Uitmelkbos
Jul 11, 20124 min read
VROEGOPSTANERS
Rêrige wildtuinmense is vroegopstaners. Een oggend staan hulle spesiaal vroeg op: wanneer hulle in die tou inval om vir hul volgende jaar...
Uitmelkbos
Jul 10, 20122 min read
NUUS IN OU KOERANTE
‘n Glasie rooiwyn kantel om. Vinnig word getas na ‘n ou koerant in die hopie onder die kombuisblad om onder die nat tafeldoek in te...
Uitmelkbos
Jul 6, 20121 min read
HULLE PIK-PIK NIE
Soos ‘n hemelse koor was dit toe die sowat 75 sterk, jong stemme van die Puk-universiteitskoor geliefde psalms, ander gewyde liedere –...
Uitmelkbos
Jul 1, 20122 min read
Voorskriftelike verwagtinge
Cecile Cilliers sal altyd onthou word as iemand wat haar mening sonder aansiens des persoons uitgespreek het. In haar boekresenssies het...
Uitmelkbos
Jun 26, 20123 min read


SPOOR IN DIE AS
Tokkie is ‘n meisie vir spore en mis. Van haar bosplesiere hier in Sabiepark is ontdekkingstogte saam met die kleinkinders. Te voet vat...
Uitmelkbos
Jun 25, 20122 min read


RADIO ZEESEN UIT DIE BOS
Eintlik moet ek hierdie eerste aanmelding uit die bos hierdie wintervakansie afskop met: “Radio Zeesen hier …..” Die kernmerkende gekras,...
Uitmelkbos
Jun 22, 20122 min read
Gekwalifiseerde aanbevelings
Joernaliste word geleer om clichés te vermy. Moenie uitdrukkings en stelswyses gebruik wat jy gereeld in druk sien nie, word gesê. Ek wil...
Uitmelkbos
Jun 19, 20125 min read
Buite die konvensie
Hoe sou Afrikaanse resensente reageer as hulle voor die uitdaging gestel word van ‘n roman in Afrikaans deur, sê maar, Thomas Bernhard,...
Uitmelkbos
Jun 12, 20123 min read


HARTSGROND
Die uitgestrekte groen oase wat Sabiepark se piekniekplek is, hou nooit op om my te bekoor nie. Die toneel op die foto sien ek Sondag...
Uitmelkbos
Jun 8, 20122 min read
BOUDJIES OP DIE BUS?
Fanus Rautenbach, President van Flinkveria, was ‘n huishoudelike naam by baie van ons in die goeie ou tyd (die goeie oue tyd, my vriend,...
Uitmelkbos
Jun 7, 20122 min read
‘n Kritiese benadering
Dis ‘n gruwelike oorvereenvoudiging, maar laat ek dit maak: Daar is twee soorte resensente; dié met ‘n kritiese ingesteldheid, en dié wat...
Uitmelkbos
Jun 6, 20124 min read


SKURKE VAN DIE OORLOG
‘n Vername element in die “ontmaskering van die legende van Breaker Morant” (vanoggend se boekeblaaie in Afrikaanse koerante) het ietwat...
Uitmelkbos
Jun 4, 20124 min read


HIPPO-KONNERS EN AL DAAI DONNERS
Lekker Wildtuinskets deur T.O. Honiball. Net ses slapies – dan Kulula ons. Saterdagoggend vroeg vat ons die pad. Sabiepark, hier kom die...
Uitmelkbos
Jun 3, 20121 min read


‘N YSLIKE SPRONG
Nederigheid is ‘n mooi, eerbare deug en alles maar ek stem saam met Kenneth Galbraith dat dit oordryf kan word. ‘n Mens kan ook TE...
Uitmelkbos
Jun 1, 20123 min read


SOLO-AVONTUUR
Op sy ysterperd en … woerts … weg is Jacko op sy eerste groot solo-avontuur met sy Gold Wing OP 75 stroop die meeste Ridders van die...
Uitmelkbos
May 31, 20122 min read
Ons grensoorlog
Weer ‘n skraal week vir Afrikaanse resensies. Genadiglik is die eensame resensie wat daar wel op Boeke24 is, deur Alexander Strachan van...
Uitmelkbos
May 29, 20122 min read
bottom of page
.png)



