top of page
LitNet se top-bloggers
Monumente en dinge
Herman Lategan skryf oor Die helder dae, deur Danie Botha. (Netwerk24) Hoe skryf mens or die boek van jou oud-Sondagskoolonderwyser?...
Uitmelkbos
Nov 18, 20142 min read


WELKOM IN DIE WILDTUIN!
In my boekie “Duisend dae langs die Sabie” raai ek besoekers aan die wildtuin aan om al te begin stadig ry en deeglik rond te kyk die...
Uitmelkbos
Nov 14, 20143 min read


MORE SE KOERANT VANDAG
‘n Veel jonger HvD en Bob Lindsay van Associated Press gesels oor landlyne in Londen in 1974. ‘n Jong joerrnalis, Anena Burger,...
Uitmelkbos
Nov 12, 20143 min read
Somme en krete
AJ Opperman skryf oor Stiletto’s van staal, deur Bernette Bergenthuin. (Boeke24) Alles wat AJ Opperman van die boek en sy inhoud sê,...
Uitmelkbos
Nov 11, 20142 min read
KO LAT ONS SING …
Die liedjies wt ons gesing het toe ons nog jonk was. Van die heel bekendste is liedjies soos You are my sunshine, She’ll be coming round...
Uitmelkbos
Nov 8, 20142 min read
Fenomeen
Francois Smith resenseer Binnekring van spookasems, deur Herman Lategan. (Rapport Boeke) Francois Smith is ’n skrywer en...
Uitmelkbos
Nov 4, 20144 min read


CAN-CAN SONDER KOUSBAND
Die enorme Kloppers op George. ‘n Vrystaatse vriend het die beroemde Bloemfonteinse afdelingswinkel Kloppers die volgende uitsonderlike...
Uitmelkbos
Nov 4, 20142 min read
SKIET DIE ARGITEK!
Sekere monumentale bokkerops begrawe jy dalk lank en diep in jou onderbewussyn maar op ‘n gegewe oomblik: Woerts, hier spring dit weer...
Uitmelkbos
Oct 28, 20142 min read
Briljant
Koos Kombuis skryf oor Binnekring van spookasems, deur Herman Lategan. (LitNet) Dit is nie bedoel as resensie nie, maar Koos Kombuis se...
Uitmelkbos
Oct 28, 20144 min read
LEKKER BY DIE SEE?
Die Regering se voetjie-voetjie-spelery met Moedertjie Rusland herinner my aan ‘n kuiertjie in 1990 – die dae van Gorbatsjof. Een van...
Uitmelkbos
Oct 25, 20143 min read
Strategie
Ilse Salzwedel skryf oor Sondebok, deur Irma Venter. (Boeke24) Ilse Salzwedel is ’n bedrewe kolporteur van die boek. Sy weet wat dit...
Uitmelkbos
Oct 21, 20142 min read


HOOG IN DIE ALPE
Hulle is Didier Charvet, sy vrou, Emilie Anxionnaz, ‘n skaapwagter se dogter wat sonder lopende water in die huis grootgeword het, en hul...
Uitmelkbos
Oct 19, 20141 min read


GOEIE OU LAPPIES
“Lappies Labuschagne, kleurryke hooffotograaf van Die Volksblad vir dekades, is vandag ‘n rype 80. Geluk, Lappies. Goeie dag vir jou. Mag...
Uitmelkbos
Oct 15, 20142 min read
Dankie
Paul Boekkooi en Cilliers van den Berg resenseer Nagmusiek, deur Stephanus Muller. (Boeke24) Dikwels moet mens hoor dat Afrikaanse...
Uitmelkbos
Oct 14, 20142 min read


IN SY HART GEWOND
Kuier op Melkbos in 1995. Gross is naasregs, langs Tokkie. Ander kollegas op die foto is George Boshoff, Andrew Marais, Salie de Swardt...
Uitmelkbos
Oct 13, 20144 min read
SWAK, KALAHARI!
Kalahari gooi tou op teen die nuwe mededinger Take-a-lot. So lees ek vanoggend. Nie juis verras nie na die volgende ervaring: Op 18...
Uitmelkbos
Oct 8, 20141 min read
Femelvry
Nico Geldenhuys skryf oor Skoppensboer, deur Duanne Aslett. (Boeke24) Geldenhuys skryf oor die verhaal en sy konteks, hou van die...
Uitmelkbos
Oct 7, 20142 min read


OOM OLIFANT, JOU REUSEDIER
Op die hoek van Wildevy en Apiesdoring. Ons loop elke dag daar as ons in Sabiepark is. Foto: Kobus Mouton. Sowat 2 000 kilometer van...
Uitmelkbos
Oct 5, 20144 min read


LEON VISSER – NET EEN SOOS HY
Leon Visser (regs voor) en sewe van sy kallers van 1958. Voor is Vossie Grey en ekself. Agter staan Giel de Swardt, Piet Henning, Cas...
Uitmelkbos
Oct 2, 20143 min read
Deel van die gesprek
Wium van Zyl skryf oor Inboekeling, deur Hans du Plessis. (Rapport Boeke) Dis altyd anders as mens reeds die boek gelees het. Wium van...
Uitmelkbos
Sep 23, 20143 min read
bottom of page
.png)



