top of page
LitNet se top-bloggers


NEDERIGHEID SE VOET!
Carolus Linnaeus – die “Prins van Botaniste” in sy eie oë. Die risiko’s verbonde aan stories oor nederigheid (of eerder die gebrek...
Uitmelkbos
Feb 2, 20162 min read


VERSAMEL-FANIE
Swaer Fanie van Wyk – ons groet hom Vrydag – was ‘n aartsversamelaar. ‘n Ware Versamel-Fanie. Bonsaiboompies was een van sy vele liefdes....
Uitmelkbos
Jan 27, 20162 min read
Gaan verby
My groot nuwejaarsvoorneme is dat ek my vanjaar nie gaan steur aan resensies wat my irriteer of verveel nie. Ignoreer hulle net. Daarom...
Uitmelkbos
Jan 25, 20161 min read


TOT SIENS, FANIE
My swaer Fanie van Wyk se aardse wedloop is toe Sondagmiddag om 17:15 in die Panorama Medi-Clinic voltooi. Die woorde in 2 Timoteus 4...
Uitmelkbos
Jan 25, 20161 min read


KAMPIOEN TOT DIE EINDE
‘n Jaar of vyf voordat ons paaie in die jare 60 gekruis het het, het my swaer Fanie van Wyk, Tokkie se broer, vir allerlei steratlete van...
Uitmelkbos
Jan 23, 20161 min read
Wonderskoon
Die eerste keer dat ek Randall Wicomb hoor sing het, het ek my aan hom verwonder. Só eksoties – soos ’n sigeuner, het ek gedink. Kitaar,...
Uitmelkbos
Jan 20, 20163 min read


SOMER VAN 2015
Swembad-kirpartse onder ‘n groot sambreel! Het ‘n Beeldvoorblad skrams raakgelees met die nuus dat die kwik op 31 – dalk 41 – plekke...
Uitmelkbos
Jan 16, 20163 min read


BOVRIL EN VONKELWYN
Verjaardag-omelet. Wie kan haarfyn sy of haar ontbyt van 54 jaar gelede onthou? Wel, ek onthou myne van 3 Januarie 1962. Was my...
Uitmelkbos
Jan 16, 20161 min read


#
Onthuts weens die huts? LitNet se onlangse Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie lok baie uiteenlopende reaksies uit. In dié...
Uitmelkbos
Dec 21, 20152 min read


SOMER IN DIE BOS
Kleinkinders geniet die somerson langs die lawende swembadjie. Kyk hoe heerlik groen is die wereld. Hierdie stukkie is spesiaal vir...
Uitmelkbos
Dec 18, 20152 min read


HUIS VAN DIE HERE
Philadelphia se kerk Sondagoggend weggeloop “outydse” kerk toe op ons bekoorlike buurdorpie Philadelphia. Ek het tuis gevoel. My siel...
Uitmelkbos
Dec 14, 20155 min read
Blogs skuif vandag na nuwe bediener
Hallo LitNet-bloggers LitNet se blogruimte verskuif vandag na ‘n nuwe bediener. Geen nuwe materiaal gaan gestoor kan word op die huidige...
Uitmelkbos
Dec 10, 20151 min read
PEINSENDE PIROW
Pirow Bekker wat vandag 80 is, was ‘n ruk in die 60’s hoofsub by (Die) Volksblad. Ons het ‘n tydjie saam gewerk. Hy het in daardie jare...
Uitmelkbos
Dec 9, 20151 min read
Afstand en verwydering
Dis ‘n aardige gevoel om in ‘n deel van die wêreld te sit waar daar oorstromings is, en op die internet te lees dat dit tuis al droeër...
Uitmelkbos
Dec 9, 20153 min read
RUGBYREDDER?
Ek is maar net ‘n verwarde 74-jarige (amper-amper 75) rugbyliefhebber van Melkbos. Dalk kan mnr. Thelo Wakefield of een van die ander...
Uitmelkbos
Dec 8, 20152 min read


GASTE MET GEITE
Die “odd couple” na 20 jaar met hul Harvardwapens op Melkbos. Van die hartlikste betuigings van waardering vir betoonde gasvryheid in ons...
Uitmelkbos
Dec 7, 20154 min read


BREDIE EN BOBOTIE VIR KOLLEGAS
Seun Johan, Miriam, redaksielid Marinda Delport en Tokkie voor Van Schoorstraat se stoof. Wanneer die redaksie en hul gades kom kuier,...
Uitmelkbos
Dec 3, 20154 min read


VRIEND VAN AFRIKAANS
Ambassadeur Bill Swing in geselskap van regter Theunie Steyn en administrateur Louis Botha. In ons besoekersboek het William Lacy Swing...
Uitmelkbos
Dec 1, 20153 min read
Stadig oor die klippertjies
In die afgelope naweek het die New York Times ‘n lys gepubliseer van die honderd belangrikste boeke van 2015. Wat my daarvan opgeval het,...
Uitmelkbos
Nov 30, 20152 min read


KUIER-KRONIEK
Enkele inskrywings op 3 Januarie 1988. Een kom van Johann Strauss, buurman wat die boek geskenk het. VIR Kersfees 1987 het ek by ons...
Uitmelkbos
Nov 30, 20153 min read
bottom of page
.png)



