top of page
LitNet se top-bloggers


ANNUS BAKEN-LAUREUS
Ons feestent op ons gras voor die huis. ‘n Nare jaar, weet ons almal, is in Latyn ‘n annus horribilis; ‘n wonderjaar ‘n annus mirabilis....
Uitmelkbos
Mar 28, 20163 min read
Verposing
NOU, KKNK. Götterdämmerung met ‘n biertuin. So, kortliks: Dankie Danie Botha vir die resensie van Adam Small se Maria, moeder van God....
Uitmelkbos
Mar 24, 20161 min read


GESEëN MET GEZ(S)INAS
Private biografie van Eli Louw. Tokkie, my eggenote vir op die nippertjie 50jaar, se doopname is Gesina Susara. Geen kommentaar daarop...
Uitmelkbos
Mar 23, 20162 min read


SAMBREEL IN DIE WIND
“Men at work”. Margaret Calvert in haar ateljee by een van haar bekendste padtekens. Noem die naam Margaret Calvert en die meeste mense...
Uitmelkbos
Mar 19, 20163 min read


NUUS VAN DIE DAG
Die drukkersink bruis sommer weer vandag in my are. Die politieke lug is vol elektristeit. Almal praat en wonder: Kan Zuma oorleef? Vir...
Uitmelkbos
Mar 17, 20162 min read
‘n Bielie van ‘n resensie
Soms het ek geen ander keuse as om boekresensies op Netwerk24 se webwerf te gaan lees nie. As ek dit gelukkig tref, is daar ’n bonus....
Uitmelkbos
Mar 15, 20163 min read


DONKER VERLEDE
Tennis in ‘n ou kerkrokkie en uitgevat vi tiekiedraai. Laat ek maar die sluier oor my vrou, Tokkie, more, 15 Maart, ‘n rype 70, se...
Uitmelkbos
Mar 14, 20164 min read


15 MAART 1966
Die mooie, jong juffrou. Ben van Rensburg se foto. Aan die nuusfront was 1966 ’n geweldige jaar. Van die grootste koerantstories was die...
Uitmelkbos
Mar 12, 20164 min read
Lank en lekker, kort en kragteloos
”N Goeie titel kan ‘n resensent lelik pooitjie. Dink maar wat iets soos watse vrees Unbearable Lightness of Being in sy resensente...
Uitmelkbos
Mar 8, 20163 min read
APPEL EN DIE BOOM
Opskrif en inskrywing het ongelukkig verskillende koerse gekies, en ek kry hulle nie weer op spoor nie.
Uitmelkbos
Mar 3, 20161 min read


Untitled
Wilhelm (Jorrie) Jordaan links agter en Jaap Steyn regs agter. Tussen hulle is Georjane Groenewald. Voor is Herman le Roux en die uwe. Pa...
Uitmelkbos
Mar 3, 20161 min read
Speelsheid en humor
Karel Schoeman is lank beskou as een van die heilige beeste van die Afrikaanse letterkunde. Die resensie wat Wium van Zyl ’n week gelede...
Uitmelkbos
Mar 1, 20162 min read


KORDATE CORONA
Daardie winter was bitter – in koerante bekend as The Big Freeze. “Where d’ya sleep? D’ya have a tent?” Keer op keer moes die Van...
Uitmelkbos
Feb 26, 20166 min read
VURIGE REDAKTEUR
Min mense weet dit: C.R. Swart, Suid-Afrika se eerste staatspresident, wie se standbeeld die slagoffer van kampusvandalisme was by...
Uitmelkbos
Feb 24, 20162 min read
‘n Ander geskiedenis
Een van die vrae waarmee meeste Suid-Afrikaners worstel, en wat daagliks uiting vind in die politiek, ongeag mens se invalshoek, is: Hoe...
Uitmelkbos
Feb 23, 20163 min read


IN HEILIGE HALLE
Die ou Volksraad. Dit word deedae o.m. vir opvoedkundighe toere ingespan. In Januarie 1964, skuins na my 23ste verjaardag, het Alf Ries,...
Uitmelkbos
Feb 19, 20163 min read
Die regte resensent
Die Offerlam-gedoente dwing my om die soort vrae oor resensies te vra wat deur ’n klompie leesliefhebbers op Facebook gestel is. Die een...
Uitmelkbos
Feb 16, 20163 min read


UIT MY PLATERAK
Van my eerste aankope. Die eerste keer in donkiejare het ek my half-vergete langspeelplate een vir een uit die stokou radiokabinet in my...
Uitmelkbos
Feb 16, 20163 min read


TERUG OP MY TROON
My stoel is terug. Ek sit in my studeerkamer op Melkbos voor die rekenaar en swaai en draai op ‘n meneer van bruin leer met soliede...
Uitmelkbos
Feb 10, 20162 min read
Probleme probleme probleme
Hierdie rubriek is begin, so word ek vertel, omdat daar liefhebbers van die Afrikaanse boek was wat besorg was oor die peil van resensies...
Uitmelkbos
Feb 4, 20164 min read
bottom of page
.png)



