top of page
LitNet se top-bloggers


Oe, die oë
Woensdag laatmiddag geneem. Canon 7D, Canon 24 - 70 f2.8 L USM lens 1/160 f5 ISO2000 (64 mm)
Izak de Vries
May 5, 20121 min read


Nostalgie
Die eerste keer dat ek alleen kon gaan vry, het ek my ouma se Volla geleen. Verlede week het ’n familielid se seun en sy meisie kom...
Izak de Vries
May 1, 20121 min read


Waterfotos: Drakensberg 2012
Ek is nou eenmaal lief vir daarvoor om water af te neem. Jy kan jou driepoot opstel en vier foto’s ná mekaar neem en nie een sal...
Izak de Vries
Apr 15, 20121 min read


Landskapfoto’s: Drakensberg 2012
Ja, goed, ek werk te hard, maar ek was darem ook met vakansie. Ons was vir ’n paar dae in Loteni, in die suidelike deel van die...
Izak de Vries
Apr 15, 20121 min read


Somewhere on the border
Nota: Dié stuk bevat sterk taal, want dit handel oor die mekka van sterk taal. Foto verskaf deur die Baxter Somewhere on the border is ’n...
Izak de Vries
Mar 12, 20123 min read


’n Lyf onthou
Riette Rust se debuutkortverhaalbundel, ’n Lyf onthou, is Woensdag 7 Maart bekendgestel by die Woordfees op Stellenbosch. Die bekende...
Izak de Vries
Mar 12, 20121 min read


Bek sonner brieke
Elias P. Nel het Dinsdagaand gaste vermaak by Woordfees 2012. Hier is hy saam met Dorothea van Zyl, die koördineerder van die fees....
Izak de Vries
Mar 11, 20121 min read


Gesien in Protea se tentwinkel by Woordfees 2012
Puik personeel, en puik boeke. Oktober was Protea se topverkoper in Februarie. Kom luister môre (Woensdag) om 10:00 in die Erfurthuis hoe...
Izak de Vries
Mar 6, 20121 min read


Mense by Woordfees 2012
Philip de Vos teken 'n boek Melt Myburgh Amanda Botha praat oor die naakfiguur tydens haar lesing oor Lendetaal deur Hennie Aucamp Prof...
Izak de Vries
Mar 5, 20121 min read


My geliefde en CANSA
Jip, dis my geliefde dié. Cool, nie waar nie? 1/200 f4 ISO 100 (50 mm) Dit is weer die jaarlikse “Shavathon”. My lief het haar hare...
Izak de Vries
Mar 3, 20121 min read


Twee ure van wonderlike vermaak en ’n puik maaltyd!
Sommige sê hy is die Noordkaap se antwoord op Oom Schalk Lourens Sommige sê sy skryfwerk herinner aan Herman Charles Bosman Al wat ons...
Izak de Vries
Mar 1, 20121 min read


Ligspel in Beaverlac
Verlede Saterdagaand geneem in Beaverlac. Die lig is verskaf deur die sterre, ’n klein flitsie en gloeistokkies. Vir die tekkies: Canon...
Izak de Vries
Feb 24, 20121 min read


treinsmash!
Gaan kyk! 18 Februarie om 16:30 en 19 Februarie om 15:30 Dis die moeite werd! Dit is moderne protesteater. Dit is pret. Bespreek by...
Izak de Vries
Feb 16, 20121 min read


Statements after an arrest under the immorality act
Dis nou al ’n week sedert ek die stuk, deur Athol Fugard, in die Fugard Teater gaan kyk het. Eish. Jammer. Die werk hou nie op nie....
Izak de Vries
Feb 15, 20122 min read


Viva, Google, Viva!
Het julle die Google-Doodle gespeel vandag? Dis stunning. Kliek op die kussinkie (as jy op Google is) en geniet die musiek. Maar kyk hoe...
Izak de Vries
Feb 14, 20121 min read


Lank lewe Charles Dickens
Google vier vandag Charles Dickens se verjaarsdag met ’n Doodle. Nog ’n Charles, die prins daar in Engeland, gaan vandag, saam met sy...
Izak de Vries
Feb 7, 20122 min read


’n Komedie van lekkerlag
(Alle foto’s deur Maynardville verskaf) Ek het Donderdagaand A comedy of errors, wat in Maynardville opgevoer word, gaan kyk. Genade,...
Izak de Vries
Feb 4, 20122 min read


Slang vs Padda
Bruinwaterslang (Lycodonomorphus rufulus) vs Rose se skurwepaddatjie (Capensibufo rosei) Ons het in Luiperdskloof gestap toe ons op...
Izak de Vries
Feb 1, 20121 min read


Reza de Wet is oorlede
Die dramaturg, Reza de Wet, is oorlede. Sy het aan kanker gely. Ek was bevoorreg om haar te ken. Sy was ’n intense mens, maar selfs vir...
Izak de Vries
Jan 27, 20121 min read


’n 10m-lange kamera? Jip!
Al gehoor van ’n kamera wat meer as 10 m lank is en negatiewe skiet wat 1.8 m hoog is? Nog nie? Dan moet jy onmiddellik hierdie skakel...
Izak de Vries
Jan 26, 20121 min read
bottom of page
.png)



