top of page
  • Izak de Vries

Gesien in Protea se tentwinkel by Woordfees 2012

Puik personeel,

en puik boeke.

Oktober was Protea se topverkoper in Februarie. Kom luister môre (Woensdag) om 10:00 in die Erfurthuis hoe Reney Warrington hieroor gesels.

Woensdagaand om 17:00 praat Riette Rust oor haar nuwe kolligdief 'n Lyf onthou en oor hierdie een, Lang bene en Lipstiek. Beslis die moeite werd. Riette tree op in die Boektent.

* * *

Vir die kameramense. Ek het die boeke afgeneem met 'n 85 mm 1.8 Canon lens. En ek het opsetlik op 1.8 geskiet. Op hierdie manier kry 'n mens daardie baie fyn strepie waar alles in fokus is, die res nie.

1 view

Recent Posts

See All

コメント


bottom of page