top of page
LitNet se top-bloggers


LEON VISSER – NET EEN SOOS HY
Leon Visser (regs voor) en sewe van sy kallers van 1958. Voor is Vossie Grey en ekself. Agter staan Giel de Swardt, Piet Henning, Cas...
Uitmelkbos
Oct 2, 20143 min read


KADUKS GEHIK
Kaduks gehik, amper 96 uur oor ‘n boeg, prewel ek skuins ná eenuur in nog ‘n rustelose nag vir die moedelose Tokkie: “Dalk moet ek ietsie...
Uitmelkbos
Sep 17, 20142 min read


HOOG IN ALPE
Didier,Emilie Myrtille et Mélisse Charvet is terug in Frankryk en stuur hierdie pragfoto van die kruieplant génépi wat hoog in die...
Uitmelkbos
Aug 27, 20141 min read


PLAISIR D’GENEPI
Die sjarmante Franse gesinnetjie aan tafel saam met die Van Deventers en Van Rensburgs (Philip en Nancé) van Sabiepark was ewe...
Uitmelkbos
Aug 25, 20143 min read


LEEUVANGS X 2
Die leeuwyfie en sebra nommer twee. Twee-sebras-met-een-vangs-bokveld-toe-laagte. Met die naam sal ek voortaan ‘n leegtetjie naby die...
Uitmelkbos
Aug 20, 20143 min read


PYN OOR ‘N PROOI
Slagoffertjie by sy mamma Verskoon tog maar as hierdie Sabieparkse kroniekskrywer vandag ietwat mistroostig klink. Hy verwerk maar swaar...
Uitmelkbos
Aug 11, 20143 min read


BUFFEL-SKOUSPEL
Die buffels het in ‘n lang tou uit die weste aangedrentel. Hulle het geruime tyd in die riete en op die oorkantste oewer van die Sabie...
Uitmelkbos
Aug 1, 20143 min read


Untitled
Dikgevrete lummel. Leeus in die park. Hierdie opskrif by ‘n kennisgewing wat jou by die hek in die hand gestop word, is genoeg om...
Uitmelkbos
Jul 28, 20143 min read


TOKKIE SE HOUT
‘n Keer was ons in Oktober in Olifantskamp in die Krugerwildtuin. Langs ons rondawel was ‘n formidabele Van Wykshoutboom met trosse pers...
Uitmelkbos
Jul 9, 20142 min read


HOND EN HAAS
Op dieselfde uitstappie ‘n visarend gesien waarvan die jag geslaagder verloop het. Hy is hoog bokant die bome oor ons koppe langs die...
Uitmelkbos
Jul 7, 20141 min read
VOLKSBLAD-SAGE
Vandag is die eerste dag van die res van Volksblad se lewe. ‘n Tikkie uitgelatenheid is seker veroorloof dat die geliefde dagblad nie vir...
Uitmelkbos
Jun 13, 20143 min read


SAKFORMAAT-GENERAALTJIE
Nancy (heel links) en ‘n groupie oud-kollegas by ‘n saamkuier op Melkbos se stoep. Met die sprake van ‘n “nuwe sakemodel” vir...
Uitmelkbos
Jun 5, 20143 min read


KLASKAMER IN DIE BOS
In sy 23 dae in die “klaskamer van die natuur” het Christopher in Sabiepark o.m. kennis gemaak met versamelwurms*, tentwurms**,...
Uitmelkbos
May 29, 20144 min read
Untitled
Wonder of dit dalk een van ou Mayafudi (my storieboek-olifantjie) se afstammelinge is wat sake op Wildevy 154 kom deurkyk het. Nietemin,...
Uitmelkbos
May 24, 20143 min read


WILD EN WOES OP STEMDAG
Dit was ‘n japtrap-besigheid. Binne vyf minute was ons in en uit – Tokkie boonop met die komplikasie dat haar ID-boek al langerig gelede...
Uitmelkbos
May 8, 20143 min read


OUPA SKRYF ‘N BOEK
Oupas en oumas is berug vir hul onblusbare entoesiasme oor hul kleinkinders. Ek en Tokkie bely dat ons daardie reputasie ywerig in stand...
Uitmelkbos
Apr 27, 20143 min read


WATERS WAT VERBY IS
Die “memoral services” is wel onvermydelik, maar word nes die “macaroni” op die spyskaart met ander bakendatums op die kalender...
Uitmelkbos
Apr 17, 20142 min read


KAMPIOENVEGTER
Hennie Jonker in ‘n vrolike luim. B0-aan die lys van dapperste boksers in die geskiedenis pryk die naam van die swaargewig Joe Frazier...
Uitmelkbos
Apr 15, 20141 min read
BLOGS OOR QUEEN
My 22ste en laaste blog oor ons vaart op die Queen Mary2 van Kaapstad na Sydney is gister hier geplaas. Die boek is toe, en ek wil dit...
Uitmelkbos
Apr 2, 20141 min read


KAALVOET DIE BERG OOR
As die son in Loempoer oor die vliegtuie loer … Ons moes kaalvoet deur sekuriteit, mor twee susters van Worcester toe ons op pad terug...
Uitmelkbos
Apr 1, 20144 min read
bottom of page
.png)



