HOOG IN ALPE
- Uitmelkbos
- Aug 27, 2014
- 1 min read
Didier,Emilie Myrtille et Mélisse Charvet is terug in Frankryk en stuur hierdie pragfoto van die kruieplant génépi wat hoog in die westelike Alpe groei, en sulke pikante likeur maak, soos die wat ons in Balule laataand saam met hulle geniet het terwyl die hienas om die heining kaperjol. Het daarvan vertel in my
Comments