top of page
LitNet se top-bloggers


JAAR VAN DRIE BAKENS
Die Jaar van die Drie Bakens. Só sal 2016 in die Van Deventer-annale opgeteken wees. Baken een was HvD se 75. Baken twee Tokkie se 70....
Uitmelkbos
Dec 20, 20163 min read
WENNERS EN VERLOORDERS
En die wenner is …..? Deesdae gebeur dit nogal dikwels in allerlei kompetisies dat die ware wenner op verdienste nie wen nie. Dalk is die...
Uitmelkbos
Dec 4, 20163 min read


RYK EN LEKKER
Gevatte koerantopskrifte en pittige byskrifte by advertensies is naaste bloedfamilie. Dankie aan almal wat op my webblad, op Litnet, op...
Uitmelkbos
Dec 2, 20162 min read


OU EN NUWE NASPERS
Na die “swart Woensdag” wat 6 September 1989 vir die Vrystaatse NP was – die KP het in die algemene verkiesing ses van die provinsie se...
Uitmelkbos
Oct 22, 20164 min read


40 JAAR NA SOWETO 76
Die TV-onderhoud in 1976 waarvoor ek met ‘n lang slap Cadillac kom haal is. Percy Qoboza en Tehobo (Tsietsi) Mashinini sal vir altyd in...
Uitmelkbos
Oct 18, 20165 min read


KOUE VOETE
Sinkheining in Diagonalstraat.Klein Hennie met ‘n verslete buiteband. Oorstelpende reaksie gekry op my stuk oor Pa Seun wat vandag 70...
Uitmelkbos
Jun 21, 20163 min read


KERK INNIBOS
————————– KERK in dreigende reën op ‘n verlate koppie op die oop vlakte; piekniek knus in die kerk tussen die kerkbanke. Waar gebeur iets...
Uitmelkbos
Jun 15, 20164 min read


Untitled
Ons kerk innibos – bokkies wei onder die reusekoorsboom by die ingang. KERK in dreigende reën op ‘n verlate koppie op die oop vlakte;...
Uitmelkbos
Jun 15, 20164 min read
VOOR TRONKDEURE
“Iewers is ‘n skroef los as tronkdeure oopgaan vir moordenaars, terroriste, rowers en verkragters, terwyl ‘n joernalis gevonnis word tot...
Uitmelkbos
May 30, 20163 min read


WAANSINNIGE WETTE
Die winter van 1980 het vinnig toegeslaan. In die Oos-Vrystaatse bergwêreld het die skaduwees vroeg lank geword Toe hy die huiwerige...
Uitmelkbos
May 6, 20163 min read


STORMS TER SEE
Johan en Marisa by die Constellation wat sware storms moes trotseer. In 1958, my eerste jaar op Tukkies, was ‘n liedjie oor ‘n droomboot...
Uitmelkbos
Apr 24, 20163 min read


TWEE EENDERSE SKURKE
Kol. Swannell (onder) dwing ‘n bebloede Boer om ‘n sersant se skoene te lek. Die slagter van St. Helena en die slagter van die...
Uitmelkbos
Apr 5, 20164 min read


TERUG OP MY TROON
My stoel is terug. Ek sit in my studeerkamer op Melkbos voor die rekenaar en swaai en draai op ‘n meneer van bruin leer met soliede...
Uitmelkbos
Feb 10, 20162 min read


NEDERIGHEID SE VOET!
Carolus Linnaeus – die “Prins van Botaniste” in sy eie oë. Die risiko’s verbonde aan stories oor nederigheid (of eerder die gebrek...
Uitmelkbos
Feb 2, 20162 min read


VERSAMEL-FANIE
Swaer Fanie van Wyk – ons groet hom Vrydag – was ‘n aartsversamelaar. ‘n Ware Versamel-Fanie. Bonsaiboompies was een van sy vele liefdes....
Uitmelkbos
Jan 27, 20162 min read


KAMPIOEN TOT DIE EINDE
‘n Jaar of vyf voordat ons paaie in die jare 60 gekruis het het, het my swaer Fanie van Wyk, Tokkie se broer, vir allerlei steratlete van...
Uitmelkbos
Jan 23, 20161 min read


SOMER VAN 2015
Swembad-kirpartse onder ‘n groot sambreel! Het ‘n Beeldvoorblad skrams raakgelees met die nuus dat die kwik op 31 – dalk 41 – plekke...
Uitmelkbos
Jan 16, 20163 min read


SOMER IN DIE BOS
Kleinkinders geniet die somerson langs die lawende swembadjie. Kyk hoe heerlik groen is die wereld. Hierdie stukkie is spesiaal vir...
Uitmelkbos
Dec 18, 20152 min read
PEINSENDE PIROW
Pirow Bekker wat vandag 80 is, was ‘n ruk in die 60’s hoofsub by (Die) Volksblad. Ons het ‘n tydjie saam gewerk. Hy het in daardie jare...
Uitmelkbos
Dec 9, 20151 min read
RUGBYREDDER?
Ek is maar net ‘n verwarde 74-jarige (amper-amper 75) rugbyliefhebber van Melkbos. Dalk kan mnr. Thelo Wakefield of een van die ander...
Uitmelkbos
Dec 8, 20152 min read
bottom of page