top of page
LitNet se top-bloggers
WOONWA: NET EEN KEER GEBRUIK
In die klein advertensie in die koerant lees jy die TE KOOP-advertensie: “Woonwa. Amper splinternuut. Net een keer gebruik. Spotgoedkoop.”...
Uitmelkbos
Mar 24, 20212 min read


ROMEINSE BACCHUSFEES
Stel jou voor: ‘n Uitbundige klomp koerantmense net in lakens geklee, gevlegde blarekrone op die kop, lywe uitgestrek op rolle rooi...
Uitmelkbos
Jan 23, 20213 min read


RYK GEUR VAN MARLBORO
“Come to where the flavour is”, het die cowboy met sy diep stem verleidelik genooi terwyl hy behaaglik aan sy Marlboro teug. Het die...
Uitmelkbos
Jan 21, 20213 min read
MYLPAAL IN JOERNALISTIEK
Vrymoedigheid by koerante om vorige taboe-woorde stelselmatig in hul kolomme bestaansreg te gee, het as’t ware ‘n hupstoot gekry met die...
Uitmelkbos
Jan 19, 20213 min read


LIEFLINGSEUN KOM TOT VAL
Met Amerika nou weer so sterk in die nuus weens Donald Trump se manewales, dwing my gedagtes terug na 18 Julie 1969. ’n Insident op die...
Uitmelkbos
Jan 11, 20212 min read
‘N BRUID SOOS ‘N BOKS
’n Bedeesde. konserwatiewe redaksielid van Die Volksblad het leseresse verbaas en geskok met haar advies vir ’n ontwerpwedstryd vir...
Uitmelkbos
Jan 8, 20213 min read


‘N TUKKIE EN ‘N TOKKIE
Die jong Tokkie toe sy in my lewe gekom het in 1964. Een middag, vroeërig in 1962, stap die huisvoorsitter van Kollege-tehuis op die...
Uitmelkbos
Dec 15, 20203 min read


‘N BOEKIE VIR (AMPER) 80
Op 3 Januarie 2021 – ‘n bietjie meer as twee maande – word ek 80. Ietwat prematuur of nie, maak ek dit die onderwerp van vandag se blog....
Uitmelkbos
Oct 25, 20203 min read
WINNIE EN VERWOERD-KONNEKSIE
Oor die ironiese kinkels van die geskiedenis kan ‘n mens soms in stomme ongeloof jou hande saamslaan. Wie sou nou kon dink dat die...
Uitmelkbos
Sep 30, 20202 min read
TJEK SE LAASTE HOP-HOP
Wuif totsiens vir die tjek. Die gerespekteerde betaalmiddel sedert die 9de eeu al loop nou die pad van ander gister-goed wat nie teen...
Uitmelkbos
Jun 8, 20204 min read
FLUITJIE BLAAS VERNIET
Vriend Ronnie de Bruyn wat die naweek op amper 90 in die aftree-oord Klaradyn ter ruste is, was ‘n gerespekteerde oud-skoolhoof en ‘n...
Uitmelkbos
May 4, 20201 min read
DANKIE, LOUISE
Apr 15, 2020 Ek glimlag van oor tot oor. Reken ek moet maar een van my laaste botteltjies wyn oopmaak en ‘n glasie klink om die mooie...
Uitmelkbos
Apr 15, 20202 min read
ARME PROTEAS!
Kom nou eers tot verhaal om ‘n straaltjie oor gisteraand se krieket by te dra. Het my laat dink aan die jaar 1957 toe ek tweede...
Uitmelkbos
Feb 22, 20201 min read
NET LIEVEN HEER WEET
As dit by moderne poësie kom, kan ek nie eintlik saamgesels nie. Veel daarvan is vir my duister. Soms wil-wil ek wonder of die digter...
Uitmelkbos
Feb 20, 20202 min read
Brief uit Melkbos
Liewe vriende Die tradisionele Kers-CD uit Melkbos het gesneuwel in 2016, die jaar toe Tokkie 70 en ek 75 geword het. Die tradisionele...
Uitmelkbos
Dec 10, 20191 min read
EEN AAND 50 JAAR GELEDE
Die media is, tereg, opnuut gaande oor die maanlanding 50 jaar gelede. Op 18 Julie 1969 het ’n totaal onverwante insident op...
Uitmelkbos
Jul 19, 20192 min read


“WUNDERSCHON”
Die Musica voor anker in die Baai van Kotor. Vreemde woorde in vreemde tale – “magnifico” in Italiaans, “imposant” in Frans,...
Uitmelkbos
Jun 12, 20193 min read


SEEROWERKONTREI
Om van die suide af by die Suezkanaal uit te kom, verg versigtige deurgang van seerowerkontrei aan die Somalilandse kus. Dit is waar...
Uitmelkbos
Jun 11, 20194 min read


SEE VAN SAND
Een woord was op almal se lippe van die oomblik af dat die MSC Musica op 26 April 2019 uit Durban weg is op sy driewekelange terugtog na...
Uitmelkbos
Jun 6, 20196 min read


KONING VAN KWINKSLAE 80
Ollie (links) en HvD (regs) in die 60’s aan Die Volksblad se subtafel. Watter staatmaker was hy nie in daardie stoel nie! O liewe magtig,...
Uitmelkbos
Jun 5, 20192 min read
bottom of page
.png)



