top of page
LitNet se top-bloggers


TRETCHIKOFF – KONING VAN ADJEKTIEF
Vladimir Ttretchikoff, sogenaamde “Koning van kitsch”, was as kunstenaar geliefd by die publiek en ongereken by kunsresensente. Ek onthou...
Uitmelkbos
Jun 19, 20213 min read


NIE NET ‘N SKIL OF ‘N BLIKKIE
‘n Ou koerant moet ‘n mens nie op sy baadjie takseer nie. As jy klaar gelees is, gooi jy hom nie sommer weg soos ‘n nikswerd-piesangskil,...
Uitmelkbos
Jun 12, 20212 min read


SUMMA CUM LAUDE VIR SAREL
As ek vir Sarel Venter, oud-adjunk-redakteur van Die Volksblad, by sy 80ste more (7 Junie) ‘n rapport moet gee vir vakke soos...
Uitmelkbos
Jun 6, 20212 min read


TOE SKUD JAMIE SOOS HY LAG
Elkeen uit die Jamie Uys-era het ‘n gunstelingtoneeltjie uit ‘n Jamie-rolprent wat hom die lekkerste laat lag het. Vir party is dit iets...
Uitmelkbos
Jun 5, 20212 min read


‘N SAADJIE IS ‘N DING WAT SPRING
Op pad na Sabiepark se piekniekplek toe stap ons van Tarlehoet af in Wildevylaan by talle tambotiebome verby. Plekplek staan dit amper te...
Uitmelkbos
May 29, 20212 min read


DIE HART TINTEL
Boekresensie: Bure van nature Mei 24, 2021 Louise Viljoen Titel: Bure van nature Outeur: Hennie van Deventer ISBN: 978-1-4853-1217-8...
Uitmelkbos
May 26, 20213 min read
OM DIE KAMPVUUR
#hennievandeventer #protea #Sabiepark #gieliehoffman #burevannature
Uitmelkbos
May 22, 20211 min read


‘N MILJOENệR IN BLINKERTJIES
Boswell, Pagel, Wilkie – wie die sirkus in die laaste helfte van die vorige eeu geken het, het Francesco, die witgesig-nar geken. Amper...
Uitmelkbos
May 20, 20214 min read


SONORE STEM EN HONENDE HUMOR
Soos vele ander egpare was John en Tini Vorster in geaardheid glad nie karperde nie. Tini (oor wie ek ‘n paar dae gelede ‘n blog geplaas...
Uitmelkbos
May 19, 20213 min read


SY WAS ‘N ROTS
Sy/haar onderhoude met spesiale mense is deel van elke joernalis se memoires. Gedenkwaardige eie onderhoude wat vinnig by my opkom, was...
Uitmelkbos
May 12, 20213 min read


‘N MUSEUM VIR KOERANTE
Vir almal wat drukkersink in die are het, ook almal wat nuuskierig is oor wat agter die papiergordyn gebeur het of steeds gebeur, en in...
Uitmelkbos
May 7, 20211 min read


KUIER OM ‘N HARDEKOOLVUUR
Die boekeblad van die Afrikaanse dagblaaie kondig my nuwe bosboek, “Bure van nature” soos volg aan: “Hierdie stories is inheems soos...
Uitmelkbos
May 6, 20211 min read


22 KAALBAS REDAKTEURS
In loshande die rofste pers-uitstappie waarvan ek kennis dra, het ‘n 20-tal redakteurs en assistent-redakteurs letterlik kaal uitgekom....
Uitmelkbos
Apr 27, 20213 min read


LAASTE IN DIE RY VAN ’64-GALERY
Alf Ries (voor) en Neville Krige (langs hom). Foto: Johan Pretorius. Sou die uwe die enigste oorlewende van die parlementere persgalery...
Uitmelkbos
Apr 23, 20214 min read


NAGDONKER IN ‘N BIBLIOTEEK
OP die trappies tussen die suile van Harvard se indrukwekkende Widenerbiblioteek Die verwoesting van die Jaggerbiblioteek by Ikeys in die...
Uitmelkbos
Apr 21, 20212 min read
ONVERGEETLIKE VRIEND
In die koerantwêreld het ons gepraat van die “angle” of die “hoek” van ‘n storie. Dis die kapstok waaraan jy jou storie ophang: die...
Uitmelkbos
Apr 16, 20215 min read
AIKONA VIR OOP VOORDEUR
Lande sluit hul grense om hulle te beskerm teen vreemdelinge wat wetend of onwetend die Covid-19-virus kan binnebring. Die Kaapstad-Metro...
Uitmelkbos
Apr 13, 20212 min read
GOUE SEUN NIC BOJE
Elke keer as ‘n bohaai iewers oor studentemoleste ontstaan, gee my gedagtes ‘n groot sprong die verlede in. Kollege-tehuis toe – 60 jaar...
Uitmelkbos
Mar 26, 20213 min read
WOONWA: NET EEN KEER GEBRUIK
In die klein advertensie in die koerant lees jy die TE KOOP-advertensie: “Woonwa. Amper splinternuut. Net een keer gebruik. Spotgoedkoop.”...
Uitmelkbos
Mar 24, 20212 min read


VLOERMOER OOR VOORBLADFOTO
Tokkie in 1966 ‘n Voorbladfoto wat toe nie ‘n voorbladfoto was nie, was die voorloper vir ‘n vloermoer waarop die uwe nie trots is nie,...
Uitmelkbos
Mar 11, 20212 min read
bottom of page
.png)



