top of page
LitNet se top-bloggers


DAG VAN DIE GROOT KOEK
Kunsmarkplesier in Koningspark, Bloemfontein. Meer oor daardie enorme vrugtekoek – 15 bottels brandweyn, verbeel jou! – wat vir die vyfde...
Uitmelkbos
May 11, 20162 min read
Positief gestem
Iemand het al die opmerking gemaak dat mens anders na ’n resensie kyk as jy reeds die boek gelees het. Wanneer jy dit nie gelees het nie,...
Uitmelkbos
May 10, 20162 min read


O KOEK!
‘n Melktert wat ‘n wereldrekord kan wees, is op Wellington gebak, lees ek in DB: sowat 200 liter melk, 3m in deursnee. Op Coligny is ‘n...
Uitmelkbos
May 9, 20161 min read
WAAR IS BIBI KOO?
Een klein subtema van Die Volksblad se ywer in die jare 80 om die erge diskriminasie teen Asiërs aan te vat, bly my besonderlik by. Dit...
Uitmelkbos
May 6, 20162 min read


WAANSINNIGE WETTE
Die winter van 1980 het vinnig toegeslaan. In die Oos-Vrystaatse bergwêreld het die skaduwees vroeg lank geword Toe hy die huiwerige...
Uitmelkbos
May 6, 20163 min read
Relevansie
Een van die groot nuus-onderwerpe van die oomblik is die protesstemme wat op die land se kampusse opgaan oor geweld teen vroue. Nie almal...
Uitmelkbos
Apr 27, 20163 min read


DOOS VOL DASSE
Raamdasse. Ek besit drie klasse dasse. Dasklas 1 is my raamdasse (foto bo). Dasklas 2 is my kasdasse Dasklas 3 is my doosdasse...
Uitmelkbos
Apr 27, 20163 min read


DIE KERK EN DIE BAR
Francois Hanekom en sy “Pop”, Riana Die kerk en die bar is langs mekaar. So sing studente en ander vrolikes by geleentheid – in...
Uitmelkbos
Apr 25, 20163 min read


STORMS TER SEE
Johan en Marisa by die Constellation wat sware storms moes trotseer. In 1958, my eerste jaar op Tukkies, was ‘n liedjie oor ‘n droomboot...
Uitmelkbos
Apr 24, 20163 min read


BLOEDSPOOR VAN ‘N SLAGTER
Word kolonel Swannell, wrede aanvoerder van die strafkamp op St. Helena, in die fliek Modder en Bloed darem te afskuwelik uitgebeeld?...
Uitmelkbos
Apr 23, 20165 min read


HAPOOR STEEK VIR OUMA DOOD
Presies 50 jaar gelede, op 22 April 1966, om 14:25 steek die hoofsubredakteur van Die Volksblad ‘n Van Rijntjie op en kondig tevrede vir...
Uitmelkbos
Apr 22, 20162 min read
Vanwaar gehasie?
Laat ek sommer net kla. Kan Netwerk24 ’n manier vind om vir mense in die verre uithoeke van die aarde ’n aanduiding te gee uit watter...
Uitmelkbos
Apr 20, 20162 min read
Doer in die resensie
Hoe resenseer mens ’n ensiklopedie? Of ’n gesaghebbende werk oor die kunste, medisyne, geskiedenis of watter vakgebied ookal? Die...
Uitmelkbos
Apr 12, 20163 min read


‘N NAAM SOOS SKEDONKIE
Die Dameskring se flukse dames het my verras met ‘n oulike uitstalling. Hoe gooi ons, die gewone voetsoldate, wal teen die tsoenami wat...
Uitmelkbos
Apr 10, 20164 min read
Die gevaar van bekendheid
Een van die neweprodukte van joernalistieke bekendheid is voorspelbaarheid en verveling. Enigiemand wat die afgelope anderhalf dekade...
Uitmelkbos
Apr 6, 20163 min read


TWEE EENDERSE SKURKE
Kol. Swannell (onder) dwing ‘n bebloede Boer om ‘n sersant se skoene te lek. Die slagter van St. Helena en die slagter van die...
Uitmelkbos
Apr 5, 20164 min read


KOEBAAI, KOS-COWBOY!
You and I now both have a memory into our sunset years.” Aan die woord is Dale Schreuder ná Saterdag se fees in die tent hier op Melkbos....
Uitmelkbos
Apr 2, 20164 min read


TENT VAN SAMEKOMS
Johan van Wyk is na ons tentfees genooi as vriend en oud-kollega, allermins as werkende joernalis. Toe skryf die ou bokker gedoriewaar ‘n...
Uitmelkbos
Apr 1, 20162 min read


VREUGDE VAN WEERSIENS
Tokkie en Mariette van Manen; Tokkie en broer Cules. Die vreugde van weersiens. Dié het ek en Tokkie Saterdag by ons “baken-laureus”-fees...
Uitmelkbos
Mar 30, 20164 min read
Twee soorte reaksie
Soms, onverwags, haal Joan Hambidge ’n resensie uit wat verdien om geraam te word. Haar bespreking in Rapport Boeke van Fransi Nieuwoudt...
Uitmelkbos
Mar 29, 20162 min read
bottom of page
.png)



