top of page
LitNet se top-bloggers
Skrywers en geweld
Dit gebeur nie elke week nie, maar op ‘n dag soos afgelope Maandag kan ‘n koerantleser Boeke24 se blad omtrent op ‘n meta-vlak lees. Wat...
Crito
Oct 11, 20113 min read
Â
Â
Reg gekies
Kan daar ‘n beter persoon wees om Sisingi Kamongo se Skadus in die sand – ‘n Koevoet spoorsnyer se verhaal van ‘n insurgensie oorlog...
Crito
Oct 3, 20113 min read
Â
Â
Tweevuis-krits
Tweevuis-krits op Boeke24. Aan die ontvangkant vandeesweek: Ronelda S. Kamfer en Lizette Rabe. Ronelda S. Kamfer se grond/Santekraam het...
Crito
Sep 27, 20114 min read
Â
Â
Die oue en die nuwe
‘n Bitter skraal lysie nuwe resensies vandeesweek. Cas van Rensburg (Boeke24) en Dine van Zyl (Boeke24-webwerf) skryf oor Die...
Crito
Sep 20, 20113 min read
Â
Â
Van die bestes
Skielik, binne die bestek van vier dae, is daar baie om die hart bly te maak. Twee besonderse resensies van Theo Kemp se Skool, ‘n...
Crito
Sep 14, 20113 min read
Â
Â
Eersteklas
Rapport Boeke se September-uitgawe lewer toe ‘n hele oggend se goeie leeswerk op. Dis wanneer jy ‘n uitgawe soos dié van voor tot agter...
Crito
Sep 7, 20113 min read
Â
Â
Stilte
Droefheid op note! Die enigste Afrikaanse resensie/artikel wat vandeesweek verskyn het, is een oor die heruitreiking van die Uile-reeks -...
Crito
Aug 30, 20111 min read
Â
Â
Klein jakkalsie
Leon de Kock het onlangs in ‘n resensie verwys na die wyse waarop misdaadfiksie een van die min vorme van fiksie is wat plaaslike lesers...
Crito
Aug 22, 20113 min read
Â
Â
Pronkwerk
Dit gebeur gereeld, daardie oomblik dat ek by lang Louis se winkel instap om ‘n spesifieke boek te gaan koop, dat ek myself afvra hoekom...
Crito
Aug 16, 20113 min read
Â
Â
Die hemel is in sig
Een of ander Britse politikus het gesê ‘n week is baie lank in die politiek. Hy kon net sowel van boekeblaaie in Afrikaanse koerante...
Crito
Aug 8, 20114 min read
Â
Â
'n Somber dag
Die afsterwe van Paul Cilliers, een van die beste bydraers tot Afrikaanse boekeblaaie die afgelope klompie jaar, het my diep ontstel. Hy...
Crito
Aug 1, 20115 min read
Â
Â
Tweederangs
Vakansie is verby. Effens oorbluf, ek. Niks het verander nie. Wil terug na my eiland. Rapport se boekeblad ploeter slordig voort. Boeke24...
Crito
Jul 26, 20113 min read
Â
Â
Onderweg na die beter diens
Wat ‘n teneerdrukkende spul! Rapport-Boeke het afgelope Sondag ses stories rondom boeke gedra wat ideale materiaal vir BY sou gewees het,...
Crito
Jun 7, 20112 min read
Â
Â
Kortliks
Vandeesweek enkele kort aantekeninge by ‘n paar resensies. Dit lyk my die boekeblaaie se gedaanteverwisseling lê net om die draai. Soeker,...
Crito
May 31, 20113 min read
Â
Â
Al argumenterend
Ons beleef die laaste dae van die ou afsonderlike boekeblaaie by die Afrikaanse koerante. ‘n Klomp resensies, en waaragtig net een wat...
Crito
May 23, 20113 min read
Â
Â
Geen rede vir sinisme nie
Sinisme. Die domein van hulle wat blomme ruik en dadelik begin kyk waar die doodskis staan. P.J. Haasbroek is ‘n afgetrede ekonoom. Mens...
Crito
May 16, 20113 min read
Â
Â
Geloofsake
Watter boeke verkoop die beste in Afrikaans? Hang af na wie mens luister. Verlede week vertel ‘n boekhandelaar van Menlyn my dit is...
Crito
May 10, 20113 min read
Â
Â
Is ons agter of nie?
Perspektief, alles net ‘n kwessie van perspektief. Nico Geldenhuys haal in sy resensie van Murray La Vita se Gesprekke met merkwaardige...
Crito
May 3, 20112 min read
Â
Â
'n Hoender van 'n ander veer
Groot soos die versoeking ook mag wees, kan ek nie ‘n hele blog afstaan aan die enigmatiese Hannelore F. Bekokstoker wat pasende naweek...
Crito
Apr 19, 20114 min read
Â
Â
Goggas en ander dinge
By gebrek aan 'n fassinerende resensie wat vandeesweek bo die ander uitstaan, ‘n paar kort opmerkings: Goggagids, deur Erik Holm en Ansie...
Crito
Apr 12, 20112 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



