Stilte
- Crito
- Aug 30, 2011
- 1 min read
Droefheid op note! Die enigste Afrikaanse resensie/artikel wat vandeesweek verskyn het, is een oor die heruitreiking van die Uile-reeks - boeke wat uit die vyftigerjare dateer.
Stilte is dan die enigste antwoord.
Comentários