top of page
LitNet se top-bloggers


SKUIMENDE LIEFDE
Padda-indabas kan veral na ‘n verfrissende somerbui die nagrus ru versteur. Die bruinrug-boompaddas “haa….haa” sonder ophou. Hulle glo...
Uitmelkbos
May 28, 20182 min read


VOORBLADFOTO
Reken net: dat ‘n ou koerantestrydros nou 77 jaar oud moet word voordat die eerste keer een van sy foto’s oor die volle 7 kolom op die...
Uitmelkbos
May 23, 20181 min read


GAT-NEUS-WURMS
Dit is weer daardie seisoen van die jaar in die bos wanneer die harige versamelwurms doen wat hulle naam aandui: hulle versamel in ‘n...
Uitmelkbos
May 22, 20182 min read
A NEE A, ASHWIN!
Van dwelm- en bendebetrokkenheid rot rugbyglorie. Rugby was goed vir Ashwin Willemse, en voorheen was hy nie skaam om aan die spel en...
Uitmelkbos
May 21, 20181 min read


STRIKDAS EN PERELS
Oupa het vanoggend sy rooi strikdassie uit die mottegif gehaal en ouma het ‘n dubbelstring perels uit die kluis opgediep. Ons het ons...
Uitmelkbos
May 11, 20181 min read


KAMERA-KATASTROFES
Die rampspoedige vlug SA 228 wat op 20 April 1968, gister 50 jaar gelede, met opstyging onder meer weens foutiewe flap-verstellings by...
Uitmelkbos
Apr 21, 20182 min read
WAG EN WAG
Ons sending na Atlantis vir die hernuwing van ons rybewyse begin op die verkeerde voet. Die liewe “Google maps” kry die naam van ‘n...
Uitmelkbos
Apr 18, 20181 min read
VOORBLADNUUS
Saam met my koerant word ‘n hand geskrewe briefie by my huis afgelewer met ‘n onheilspellende mededeling oor ‘n aanval deur vier...
Uitmelkbos
Apr 18, 20181 min read
BALDADIGHEID
Die eweredigheid tussen straf en oortreding is een vna die kernbeginsels van reg en geregtigheid . Geregtigheid kom nie tot reg in die...
Uitmelkbos
Mar 28, 20181 min read


‘N PAAR KORRELTJIES
‘n Paar korreltjies uit my praatjie gister by die WAT-Woordpret op Stellenbosch oor die “Kykweer van ‘n kanniedood-koerantman”- die...
Uitmelkbos
Feb 24, 20183 min read


KARIKATUUR-MUUR
Tydsberekening is alles! So sê die wetenskaplikes. So glo die slim mense in die beleggingswêreld. So is dit in jou liefdeslewe. Oral...
Uitmelkbos
Feb 21, 20184 min read


DIE LAASTE AAND
By die ete in die Mount Nelson: Ons, Johan, ons seun, en Mariza, ons skoondogter. Een formaliteit het in my loopbaan oorgebly nadat ek op...
Uitmelkbos
Feb 17, 20183 min read
JACOB EN JAKOB
Soos Woensdag nie Jacob Zuma se dag was nie, was gister nie Jakob van Deventer (njannies my doopnaam!) s’n nie. Albei Jacobs/Jakobs is op...
Uitmelkbos
Feb 16, 20181 min read


SOMER, SON EN … SWEMBADJIE
Bakleierige bosbokkies Somer en son en saffier vir my! So dig die slampamperman C. Louis Leipoldt. Wel, vir ons was die somervakansie in...
Uitmelkbos
Feb 3, 20182 min read
KRANE IS OOP!
Jammer om dit so brutaal te stel, maar die besluit om met die Twee Oseane-marathon deur te druk hoewel die Kaap met die een voet in ‘n...
Uitmelkbos
Jan 26, 20181 min read


GEVAAR AGTER GORDYN
In die voue van jou gordyne of in jou linnekas – op plekke waar jy dit dalk die minste verwag, kruip een van die gevaarlikste...
Uitmelkbos
Jan 19, 20183 min read
SOMER IN DIE BOS
Wil dit nou nie invryf nie, maar vir al my Kaapse vriende wat so besorgd is oor die vreeslike hitte wat ons dan van more af in die...
Uitmelkbos
Jan 7, 20181 min read


TWEE KLEIN KRUKKIES
Verjaardag-wyntjie. Die bekende spel Bingo is veral gewild by senior burgers. In die sogenaamde “Bingo Lingo” wat ingewydes in die...
Uitmelkbos
Jan 2, 20182 min read


VREDE VAN BINNE
Tokkie by die ou naambord, Ek het ‘n “plaas” in Afrika… Tussen Karen Blixen van “Out of Africa” se PLAAS-plaas in Kenia en die Van...
Uitmelkbos
Dec 27, 20173 min read


BOEK-ET VAN ‘N LAATOES
Hierdie is die verhaal van twee Laatoese – die een op papier, die ander in ‘n bottel. Die bedoeling is nie om die twee – en die plesier...
Uitmelkbos
Dec 21, 20173 min read
bottom of page
.png)