top of page
LitNet se top-bloggers


VADERHART VOL LIEFDE
Pa Seun, ma Baby en klein Hennie voor hul huurhuisie in Kimberley. Aan herdenkingsdae soos Vadersdag en Moedersdag het ek min erg gehad....
Uitmelkbos
Jun 17, 20164 min read


OP SOEK NA FOkôL
Danie Krynauw – opperste platjie. Vir elke diertjie sy plesiertjie. Vermoed ek het al voorheen hier vertel van Danie Krynauw van Melkbos...
Uitmelkbos
Jun 11, 20162 min read


SKEPPIE PAMPOEN
‘n Man met ‘n obsessiewe haat vir pampoen geniet aandete in ‘n trein se eetwa. In ‘n onwaaksame oomblik skep die kelner ‘n ruim porsie...
Uitmelkbos
Jun 6, 20163 min read


MET GRASSNYER DEUR DIE KAROO
O Sole Mio! My eerste studenteryding was ‘n Peugeot 203 van 1953 – weduwee se motor, goed opgepas. Een aand in 1960 vat ek ‘n aster met...
Uitmelkbos
Jun 2, 20163 min read


TEE VERDRA GEEN ONREG
In die laat jare vyftig was “Tant Bella” (die lang ontslape Hotel Belvedere in Kerkstraat, Pretoria) se “tee” ‘n gewilde verversing onder...
Uitmelkbos
Jun 1, 20163 min read


OOR OF MIS?
Johan Bekker, die uwe, Hans Kruger en Pierre le Roux op ‘n donkiekar op Ladsymith op ons 1961-rugbytoer. Rugby was in my tyd in Kollege...
Uitmelkbos
May 28, 20162 min read


IN PAP IS PLESIER
Pap en sheba in Sabiepark. As dit pap reën, moet jy skep, lui die spreekwoord. Hoe liewer jy vir pap is, hoe ruimer skep jy natuurlik....
Uitmelkbos
May 26, 20163 min read


GATPAARTIES EN P-PAARTIES
Modderbad Met die terugdink aan Kollege en Asterhof se dinge in die vorige blog bokspring my gedagtes wild. Dit gee ‘n sprong amper 60...
Uitmelkbos
May 20, 20163 min read


BRIEFIE UIT ASTERHOF
Nagtelike nagtegale. Asterhof sing by Kollege. Dirigent is Denga van der Merwe. Reg voor haar staan Rina Thom. _______________________ In...
Uitmelkbos
May 15, 20164 min read
LIGTE MISTYKIES AAN NUUSFRONT
‘n Ligte mistykie gewees by Kyknet, meen ‘n Burgerleser, om in sy hoofnuus geen woord te rep oor die sluiting van die N2 weens die...
Uitmelkbos
May 13, 20161 min read


STAMBOEK-BAADJIES
Melkbossers, silwervosse en …. – belangrikste rede vir die foto hierbo – met amper eenderse baadjies uit toeka. HvD en Jack Strauss,...
Uitmelkbos
May 12, 20162 min read


DAG VAN DIE GROOT KOEK
Kunsmarkplesier in Koningspark, Bloemfontein. Meer oor daardie enorme vrugtekoek – 15 bottels brandweyn, verbeel jou! – wat vir die vyfde...
Uitmelkbos
May 11, 20162 min read


O KOEK!
‘n Melktert wat ‘n wereldrekord kan wees, is op Wellington gebak, lees ek in DB: sowat 200 liter melk, 3m in deursnee. Op Coligny is ‘n...
Uitmelkbos
May 9, 20161 min read
WAAR IS BIBI KOO?
Een klein subtema van Die Volksblad se ywer in die jare 80 om die erge diskriminasie teen Asiërs aan te vat, bly my besonderlik by. Dit...
Uitmelkbos
May 6, 20162 min read


DOOS VOL DASSE
Raamdasse. Ek besit drie klasse dasse. Dasklas 1 is my raamdasse (foto bo). Dasklas 2 is my kasdasse Dasklas 3 is my doosdasse...
Uitmelkbos
Apr 27, 20163 min read


DIE KERK EN DIE BAR
Francois Hanekom en sy “Pop”, Riana Die kerk en die bar is langs mekaar. So sing studente en ander vrolikes by geleentheid – in...
Uitmelkbos
Apr 25, 20163 min read


BLOEDSPOOR VAN ‘N SLAGTER
Word kolonel Swannell, wrede aanvoerder van die strafkamp op St. Helena, in die fliek Modder en Bloed darem te afskuwelik uitgebeeld?...
Uitmelkbos
Apr 23, 20165 min read


HAPOOR STEEK VIR OUMA DOOD
Presies 50 jaar gelede, op 22 April 1966, om 14:25 steek die hoofsubredakteur van Die Volksblad ‘n Van Rijntjie op en kondig tevrede vir...
Uitmelkbos
Apr 22, 20162 min read


‘N NAAM SOOS SKEDONKIE
Die Dameskring se flukse dames het my verras met ‘n oulike uitstalling. Hoe gooi ons, die gewone voetsoldate, wal teen die tsoenami wat...
Uitmelkbos
Apr 10, 20164 min read


TENT VAN SAMEKOMS
Johan van Wyk is na ons tentfees genooi as vriend en oud-kollega, allermins as werkende joernalis. Toe skryf die ou bokker gedoriewaar ‘n...
Uitmelkbos
Apr 1, 20162 min read
bottom of page
.png)