top of page
LitNet se top-bloggers


HARTJIE VAN ONS BOS
In Augustus 2001 was Jan en Marleen weer hier. Daarna, weens allerlei omstandighede, nooit weer nie. In middel Augustus, 14 jaar later,...
Uitmelkbos
Jul 6, 20151 min read


SKIELIK, NET OLIFANTE!
Oortog van die olifante Sit vanoggend, ons tiende dag hier, skuins voor 09:00 by die piekniekplek, omring deur die formidabele...
Uitmelkbos
Jun 22, 20152 min read


‘N KAT AS WAGHOND
Vir ‘n potjie bestem? Die doen en late van ‘n oorlamse luiperdwyfie op die stoep van Tarlehoet, die Van Deventers se boshuis in...
Uitmelkbos
Mar 25, 20152 min read


NAGPATROLLIE IN BOS
href=”http://blogs.litnet.co.za/hvandeventer/files/2015/03/IMAG0963.jpg”> Die luiperd het pad gevat en die kamera is verwyder. Nou kan ek...
Uitmelkbos
Mar 24, 20151 min read


LUIPERD OP MY STOEP!
Die luiperd op ons stoep – perfek geraam deur die braaiplek se muurtjie en die hoekpaal; skuur-skuur teen ons lapa se paaltjieheining...
Uitmelkbos
Mar 20, 20155 min read


HIER’S DIE FOTO’S NOU!
Ek herhaal hieronder my blog van 25 Junie 2013 van ‘n intimiderende omsingeling deur olifante op die Skukuza-Onder-Sabiepad. Illustrasies...
Uitmelkbos
Mar 2, 20153 min read


KLEINSTE, KLEINSTE WELPIES
Onthou my resente foto van die kleinste, kleinste welpies (hierby)? Het hulle langs die rivierpad oorkant Sabiepark afgeneem. Wel, die...
Uitmelkbos
Feb 26, 20151 min read


MOEDERLIEFDE VAN ‘N LEEU
Dis die kleinste klein welpies wat ek in al die jare in die wildtuin gesien het. Selfs iemand wat al 19 jaar in Skukuza woon, Lida...
Uitmelkbos
Jan 24, 20153 min read


BOS KOM TAFEL TOE
Die bos in al sy heerlike fasette danksy die kreatiwiteit van ‘n kleinseun saans in tafeltemas weerspieël. Dit was ‘n nuwe dimensie van...
Uitmelkbos
Jan 22, 20151 min read


WELKOM IN DIE WILDTUIN!
In my boekie “Duisend dae langs die Sabie” raai ek besoekers aan die wildtuin aan om al te begin stadig ry en deeglik rond te kyk die...
Uitmelkbos
Nov 14, 20143 min read


OOM OLIFANT, JOU REUSEDIER
Op die hoek van Wildevy en Apiesdoring. Ons loop elke dag daar as ons in Sabiepark is. Foto: Kobus Mouton. Sowat 2 000 kilometer van...
Uitmelkbos
Oct 5, 20144 min read


LEEUVANGS X 2
Die leeuwyfie en sebra nommer twee. Twee-sebras-met-een-vangs-bokveld-toe-laagte. Met die naam sal ek voortaan ‘n leegtetjie naby die...
Uitmelkbos
Aug 20, 20143 min read


PYN OOR ‘N PROOI
Slagoffertjie by sy mamma Verskoon tog maar as hierdie Sabieparkse kroniekskrywer vandag ietwat mistroostig klink. Hy verwerk maar swaar...
Uitmelkbos
Aug 11, 20143 min read


VYF GROTES
Op my bedkassie in Tarlehoet is Jeff Gordon se 101 Kruger Tales waartoe die uwe ook ‘n uiters beskeie bydrae gelewer het. Ysingwekkende,...
Uitmelkbos
Aug 5, 20142 min read


BUFFEL-SKOUSPEL
Die buffels het in ‘n lang tou uit die weste aangedrentel. Hulle het geruime tyd in die riete en op die oorkantste oewer van die Sabie...
Uitmelkbos
Aug 1, 20143 min read


Untitled
Dikgevrete lummel. Leeus in die park. Hierdie opskrif by ‘n kennisgewing wat jou by die hek in die hand gestop word, is genoeg om...
Uitmelkbos
Jul 28, 20143 min read


WATERGAT LEWE WEER
Sebras in Wildevy – weer welkome besoekers aan ons watergat. Tarlehoet se drinkgat in sy nuwe gedaante is ingewy. Die “nuwe gedaante” is...
Uitmelkbos
Jul 18, 20142 min read
SKUKUZA VERLAM
Nogal ‘n bisarre belewenis as Skukuza, slagaar van die Krugerwildtuin, in die hart van die wintervakansie om 14:30 op ‘n weekdag ‘n...
Uitmelkbos
Jul 13, 20142 min read


TOKKIE SE HOUT
‘n Keer was ons in Oktober in Olifantskamp in die Krugerwildtuin. Langs ons rondawel was ‘n formidabele Van Wykshoutboom met trosse pers...
Uitmelkbos
Jul 9, 20142 min read


VAT-VAT AAN 2000 DAE
Een dag in die Wildtuin kan asemrowend wees. Dink net wat “duisend dae” nie kan oplewer nie. So het ek in “Duisend Dae Langs die Sabie”...
Uitmelkbos
Jun 26, 20142 min read
bottom of page
.png)



