top of page
LitNet se top-bloggers


Ha!man
Hier is nou ’n lekker geleentheid om pret te hê én goed te doen. Ha!man doen ’n konsert ten bate van Helping Hands. Elke sent wat die...
Izak de Vries
Mar 16, 20091 min read


Pienk!
’n Interessante eer het my te beurt geval. Byna Liefde is een van drie boeke wat gekies as die amptelike “pienk boeke” vir hierdie jaar...
Izak de Vries
Mar 14, 20091 min read


Erik en die Kido-dinges: My seun se eerste roman
Ek kry gereeld navrae oor leesstof vir die kleingoed. Wel. My seun het pas sy eerste roman afgedraf. Pa het gelees, hy het met groot oë...
Izak de Vries
Mar 12, 20092 min read
Ware liefde: Die oorplantinguitgawe
Ek het die ander dag die Avanza laat diens by McCarthy in Kenilworth. Die man wat my gehelp het, was ’n vreeslik sagte, ordentlike omie....
Izak de Vries
Mar 10, 20091 min read


Ware liefde: Die Backstage-uitgawe
’n Paar van julle het nou al my verhaal “Once threw a party” gelees in Byna Liefde. Wel, hier is ’n storie oor ware liefde wat ’n week...
Izak de Vries
Mar 8, 20092 min read


Google se huldeblyk aan Dr Seuss
Het julle, soos ek, gewonder oor Google gister? Ek was nuuskierig genoeg om te wil uitvind. Dit was sy verjaarsdag. Theodor Seuss Geisel...
Izak de Vries
Mar 3, 20091 min read


Verhoudings met grense; Jy bly my kind
Hierdie blog handel eintlik oor ’n radioprogram, meer eers die volgende, baie persoonlike stukkie inligting: Die mens en die geskryfde is...
Izak de Vries
Mar 3, 20092 min read


David Philip (et al)
Let op die et al in die titel. Later meer oor hulle. David Hugh Philip is 16 Februarie 2009 oorlede, maar sy naam sal bly voortbestaan op...
Izak de Vries
Mar 2, 20094 min read


Outisme Praat
Daar was hierdie week twee baie interessante stukke in die pers oor outisme. Die een, wat waarskynlik die meeste aandag geniet het,...
Izak de Vries
Feb 28, 20093 min read


30 nagte in Amsterdam deur Etienne van Heerden
As julle nog nie van Connie Braam gehoor het nie, sou dit julle die moeite loon om ’n bietjie oor haar te lees voor, of na, die lees van...
Izak de Vries
Feb 27, 20095 min read
Boeke wat kinders laat skater
Mense, in die lig van die ongure boeke :-) wat ek vir die kinders aanbeveel op hierdie blog, wil ek tog ’n sober gedagte ook by julle...
Izak de Vries
Feb 22, 20091 min read


Michael Rands se Praise Routine number 4
Micahael Rands is, net soos André S. Kamer, ’n komediant. As julle iets van komedie af weet, dan weet julle tydsberekening is alles. Ek...
Izak de Vries
Feb 21, 20094 min read


Drome kom altyd andersom uit
Die prinses het ’n interessante stuk oor moedertaalonderrig geplaas na aanleiding van die herrie wat oor Zita se Afrikaans losgebars het....
Izak de Vries
Feb 14, 20092 min read


Lukas Maree oor Anne Frank se Agterhuis
As julle dalk Lukas Maree se pragtige brief oor ’n besoek aan die Agterhuis, Anne Frank se skuilplek, gemis het, hier is die skakel. Lees...
Izak de Vries
Feb 14, 20091 min read
Blogito, ergo sum
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
Feb 11, 20091 min read
Vuurkairos
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
Izak de Vries
Feb 9, 20091 min read
As you like it (I did!)
Ek en Droomkind het vannaad gaan As you like it kyk. Dis ’n voorreg om die magie van die teater te kan beleef. Willie Wikkelspies bly...
Izak de Vries
Feb 5, 20091 min read


André S. Kamer se 15 Universal laws of relationships
André sê ook dat hy drie ambisies het: a) Om ’n blitsverkoper te skryf, b) om op Oprah se show te wees en c) om finansieel onafhanklik te...
Izak de Vries
Feb 4, 20094 min read
Nog ’n wonderlike ouma
Julle sal onthou BlackeyedSuz het vertel van haar wonderlike ouma. Liz het daarop kommentaar gelewer, maar dit het weggeraak in harwar...
Izak de Vries
Feb 2, 20091 min read


Seuntjies!
Genoeg gewroeg vir eers. (Kassie sê my blog begin klink na die Mail & Guardian.) Dus, hiermee ’n oomblik uit my lewe. Kleinman ontdek...
Izak de Vries
Jan 31, 20091 min read
bottom of page
.png)



