top of page
  • Izak de Vries

As you like it (I did!)

Ek en Droomkind het vannaad gaan As you like it kyk. Dis ’n voorreg om die magie van die teater te kan beleef.

Willie Wikkelspies bly wonderlik; die regie deur Geoffrey Holland was uitsonderlik, die kostuums deur Dicky Longhurst was puik, en die stel is baie slim ingeklee deur die gemelde twee.

Hierdie romcom klop enige iets wat Hollywood kan opdis.

0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page