top of page
  • Izak de Vries

Pienk!

’n Interessante eer het my te beurt geval. Byna Liefde is een van drie boeke wat gekies as die amptelike “pienk boeke” vir hierdie jaar se Pienk Loerie Mardi Gras.


Gaan loer gerus na die ander twee, wat julle goed ken, en na dié jaar se pienk kunstenaars.


Of, spring op die gaymobiel en gaan neem deel, as jy so gerat is.

0 views

Recent Posts

See All
bottom of page