top of page
  • Izak de Vries

Boeke wat kinders laat skater

Mense, in die lig van die ongure boeke :-) wat ek vir die kinders aanbeveel op hierdie blog, wil ek tog ’n sober gedagte ook by julle los: Op Saterdag 14 Maart, 09h00, is daar ’n gesprek oor kinderboeke by die Woordfees op Stellenbosch.

Die titel is: Boeke wat kinders laat skater. Die volgende mense gaan daar wees: Fanie Viljoen, Carina Diedericks-Hugo, Jaco Jacobs, Janie Oosthuysen, Martie Kruger en Martie Preller.

Kaartjies kos net R30.

1 view

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page