Izak de VriesDec 19, 20212 minUIT MELKBOS, DESEMBER 2021Liewe vriende Die jaar 2021 galop die pylvak binne. Voordat ons hom finaal aftik enkele kantlynaantekenings uit hierdie oord: Dit was ‘n...
UitmelkbosMar 11, 20212 minVLOERMOER OOR VOORBLADFOTOTokkie in 1966 ‘n Voorbladfoto wat toe nie ‘n voorbladfoto was nie, was die voorloper vir ‘n vloermoer waarop die uwe nie trots is nie,...
UitmelkbosDec 15, 20203 min‘N TUKKIE EN ‘N TOKKIEDie jong Tokkie toe sy in my lewe gekom het in 1964. Een middag, vroeërig in 1962, stap die huisvoorsitter van Kollege-tehuis op die...
UitmelkbosJan 1, 20173 minOTJIE MET ‘N C.V.Kleinseun Christopher(7) kom van die strand af in groot haas om ‘n emmer te kom soek. Steek in die deur vas. Staar na die gedoentetjie op...