top of page
LitNet se top-bloggers


IN SY HART GEWOND
Kuier op Melkbos in 1995. Gross is naasregs, langs Tokkie. Ander kollegas op die foto is George Boshoff, Andrew Marais, Salie de Swardt...
Uitmelkbos
Oct 13, 20144 min read


LERAAR BID ‘N LEEU LOS
Hennie se maanhaar. Hoe gemaak as jy brand om ‘n leeu te sien, maar die wildtuin se hekke wil sluit en die dag in die bos loop...
Uitmelkbos
Sep 23, 20142 min read
KYK VIR DIE VOëLTJIE …
‘n Operasie wat lieslangs aangepak moes word, het die uwe laat onthou van ‘n storie van ‘n ongewone reeks foto’s wat vir die eienaar van...
Uitmelkbos
Sep 19, 20142 min read


VYF GROTES
Op my bedkassie in Tarlehoet is Jeff Gordon se 101 Kruger Tales waartoe die uwe ook ‘n uiters beskeie bydrae gelewer het. Ysingwekkende,...
Uitmelkbos
Aug 5, 20142 min read


WATERGAT LEWE WEER
Sebras in Wildevy – weer welkome besoekers aan ons watergat. Tarlehoet se drinkgat in sy nuwe gedaante is ingewy. Die “nuwe gedaante” is...
Uitmelkbos
Jul 18, 20142 min read
SKUKUZA VERLAM
Nogal ‘n bisarre belewenis as Skukuza, slagaar van die Krugerwildtuin, in die hart van die wintervakansie om 14:30 op ‘n weekdag ‘n...
Uitmelkbos
Jul 13, 20142 min read


VAT-VAT AAN 2000 DAE
Een dag in die Wildtuin kan asemrowend wees. Dink net wat “duisend dae” nie kan oplewer nie. So het ek in “Duisend Dae Langs die Sabie”...
Uitmelkbos
Jun 26, 20142 min read


O SOETSTE TAAL
Glimlag vir Oupa! Duimsuiery oor kinder-slimmighede is NIE my gunsteling-leesstof nie. Beweerde “exaamenflatirs” en te oulike sogenaamde...
Uitmelkbos
May 28, 20143 min read
MELK EN HEUNING
Dis die lang somervakansie en onse dorpie bars uit sy nate. Op die strand, by winkels en in die kerk is dit nuwe strandsambrele, vreemde...
Uitmelkbos
Dec 26, 20133 min read


GOUE TYE
Hul goue bruilof was op Saterdag 14 Desember. Ek en Cas was in 1958 saam eerstejaars in Kollegetehuis aan Tukkies. Ons vier het Saterdag...
Uitmelkbos
Dec 23, 20131 min read
LY EN LY WEENS LUI EN LUI
Klokslag gebeur dit: Praat op die telefoon en hy lui in jou ore. Iemand anders probeer deurkom. Die ergste is: Aan die ander kant hoor...
Uitmelkbos
Oct 17, 20132 min read


‘N KOMIESE OPERA
HvD in die borrelbad Sommer voor die vertrek van die vakansieskip die MSC Opera na Walvisbaai was in ons Melkbosgroep van 30-stuks ‘n...
Uitmelkbos
Feb 28, 20133 min read
bottom of page
.png)