top of page
LitNet se top-bloggers


FINALE SEëL
Iets waarvoor jy lief is; waarop jy trots is; wat jy koester; wat vir jou lekker is; wat vir jou belangrik is of besonderse herinneringe...
Uitmelkbos
Feb 14, 20153 min read


SALUUT VIR SAPA
Rus sag, Sapa. Hanlie Malan se treffende grafika vanoggend in Volksblad by my blog wat as middelblad-artikel aangebied is. Vir...
Uitmelkbos
Feb 11, 20155 min read


BABANANGO TOT MELKBOS
Vandag, net ‘n asemteugie voor die betreding van my 75ste jaar op Saterdag 3 Januarie 2015, blaai ek die vergeelde bladsye van my eie...
Uitmelkbos
Dec 31, 20143 min read


SELDSAAM SOOS ‘N DRIEPONDNOOT
Die twee gryses, HvD en BvR, klink ‘n glasie op ‘n lang vriendskap by Sabiepark se piekniekplek My woonstelmaat, kollega, vriend en...
Uitmelkbos
Dec 20, 20144 min read


BITTER PILLE
Kampioene! Koerante wen die D.P. de Villierstrofee. as beste presteerder in die Pers. Die Burger wen op sy beurt die Ton Vosloortrofee as...
Uitmelkbos
Dec 10, 20144 min read


VREEMDE NUWE STOEL
Goeie kontak met die nuwe leidsliede. Van 1992 tot 1997 het ek swaar gedra aan die gewigtige titel: uitvoerende hoof: koerante van die...
Uitmelkbos
Dec 9, 20145 min read


OHOPOHO, HIER KOM “OOM”!
Altyd op die regte plek op die regte tyd omring deur die regte mense … Die Volksblad-redaksie rondom die 90’s. Ek soek hom in die...
Uitmelkbos
Dec 4, 20144 min read


ONS MAAK SKOUERS OOP
Roosknoppie, Matrieknooi, Joolnooi in ‘n nuusrokkie. Ons het nie geskrik vir skoonheid nie! ‘n “Kompulsiewe koerantman” met “‘n...
Uitmelkbos
Dec 2, 20144 min read


IN DIE VOORSTE RY
Saam met die groot geeste in die politiek van die 80’s (links bo, regs bo, links onder en regs onder : P.W. Botha, Nelson Mandela, Thabo...
Uitmelkbos
Nov 29, 20144 min read


AAN DIE DIEP KANT
Goue Volksbladdae: Herman le Roux, Wiets Beukes en ekselwers in die swembad; Jaap Steyn in die hoofsubstoel, HvD met die koerant; HvD,...
Uitmelkbos
Nov 27, 20144 min read


OP PAD SAAM MET DIE PERS
Naspers 100 jaar – ‘n baie spesiale uitnodiging. Op 18 Desember 1914, in ‘n Victoriaanse huis genaamd Heemstede in Van Riebeeckstraat,...
Uitmelkbos
Nov 26, 20143 min read


NOU’S HY VORT OP SY ROOIWIELWA
Vir Charles Fryer, uitgewer, digter, skrywer en in die algemeen ‘n diep seun met ‘n groot gees, het ons vanoggend in die NG kerk Panorama...
Uitmelkbos
Nov 20, 20143 min read
R2 850 VIR ‘N SPYKER
In die somervakansie van 1959 het ek my rybewys op Klerksdorp gekry in die eerste van 23 motors in my huis tot op datum. Nommer een was...
Uitmelkbos
Nov 19, 20142 min read


WELKOM IN DIE WILDTUIN!
In my boekie “Duisend dae langs die Sabie” raai ek besoekers aan die wildtuin aan om al te begin stadig ry en deeglik rond te kyk die...
Uitmelkbos
Nov 14, 20143 min read


MORE SE KOERANT VANDAG
‘n Veel jonger HvD en Bob Lindsay van Associated Press gesels oor landlyne in Londen in 1974. ‘n Jong joerrnalis, Anena Burger,...
Uitmelkbos
Nov 12, 20143 min read
KO LAT ONS SING …
Die liedjies wt ons gesing het toe ons nog jonk was. Van die heel bekendste is liedjies soos You are my sunshine, She’ll be coming round...
Uitmelkbos
Nov 8, 20142 min read
SKIET DIE ARGITEK!
Sekere monumentale bokkerops begrawe jy dalk lank en diep in jou onderbewussyn maar op ‘n gegewe oomblik: Woerts, hier spring dit weer...
Uitmelkbos
Oct 28, 20142 min read
LEKKER BY DIE SEE?
Die Regering se voetjie-voetjie-spelery met Moedertjie Rusland herinner my aan ‘n kuiertjie in 1990 – die dae van Gorbatsjof. Een van...
Uitmelkbos
Oct 25, 20143 min read


HOOG IN DIE ALPE
Hulle is Didier Charvet, sy vrou, Emilie Anxionnaz, ‘n skaapwagter se dogter wat sonder lopende water in die huis grootgeword het, en hul...
Uitmelkbos
Oct 19, 20141 min read


GOEIE OU LAPPIES
“Lappies Labuschagne, kleurryke hooffotograaf van Die Volksblad vir dekades, is vandag ‘n rype 80. Geluk, Lappies. Goeie dag vir jou. Mag...
Uitmelkbos
Oct 15, 20142 min read
bottom of page
.png)