top of page
LitNet se top-bloggers


SWARE GROETSLAG IN SKUKUZA
‘n Diens op die grasperk voor die Skukuzakerk in die grendeltyd. Ds. Carl staan regs. In Skukuza, 2 000 km van Melkbos af, breek more ‘n...
Uitmelkbos
Feb 27, 20213 min read
DEUR EN DEUR ‘N GROOT VERLIES
Op ‘n wynrak teen ‘n muur in ons woonkamer op Melkbos staan ‘n bottel Claret wat in die jare 80 vir Die Volksblad gebottel is (foto 1)....
Uitmelkbos
Feb 26, 20212 min read
VETGESMEERDE BLITSKOERANT
‘n Sportskrywer se kopie is in ‘n blik aan ‘n tou uit die hoofpaviljoen van die stadion na ‘n wagtende verslaggewer laat sak. Hy is ore...
Uitmelkbos
Feb 25, 20213 min read
Eindelik: Arnold sien sy leeu!
As padingenieur het my vriend Arnold de Goede vele paaie in die Krugerwildtuin gebou. In al die jare nooit ‘n leeu gesien nie. Die...
Uitmelkbos
Feb 8, 20212 min read


O GITS, MENEER, MOTORREDAKTEUR
Die Volksblad het gedugte motorredakteurs soos Ben van Rensburg en Fred Schnetler gehad. Voor Ben het so ‘n pos nie bestaan nie. Tussen...
Uitmelkbos
Jan 29, 20212 min read


ROMEINSE BACCHUSFEES
Stel jou voor: ‘n Uitbundige klomp koerantmense net in lakens geklee, gevlegde blarekrone op die kop, lywe uitgestrek op rolle rooi...
Uitmelkbos
Jan 23, 20213 min read


RYK GEUR VAN MARLBORO
“Come to where the flavour is”, het die cowboy met sy diep stem verleidelik genooi terwyl hy behaaglik aan sy Marlboro teug. Het die...
Uitmelkbos
Jan 21, 20213 min read


DOMINEE, KYK MY EINA!
Dominees wat die kansel vir ‘n redakteurskap verruil het, tref reuseverskille in hul nuwe nerings aan – ook ‘n klompie ooreenkomste....
Uitmelkbos
Jan 19, 20213 min read
MYLPAAL IN JOERNALISTIEK
Vrymoedigheid by koerante om vorige taboe-woorde stelselmatig in hul kolomme bestaansreg te gee, het as’t ware ‘n hupstoot gekry met die...
Uitmelkbos
Jan 19, 20213 min read
TE VINNIG MET DIE NUUS
Christine Keeler in 1963 Hoe varser des te beter. Dit geld nie net vir vrugte, groente, melk, brood en eiers nie; gewis ook vir nuus. ‘n...
Uitmelkbos
Jan 16, 20213 min read


LIEFLINGSEUN KOM TOT VAL
Met Amerika nou weer so sterk in die nuus weens Donald Trump se manewales, dwing my gedagtes terug na 18 Julie 1969. ’n Insident op die...
Uitmelkbos
Jan 11, 20212 min read
LIEWE HEUNIS EN ANDER MISTYKIES
‘n Vergissing waaroor ‘n ruk gelede op die blad Nagkantoor geglimlag is, was dié van ‘n jong verslaggewer wat in Pretoria se Mootgebied...
Uitmelkbos
Jan 6, 20213 min read


HIER’S HY: MY NUWE BOEK
Loutere vreugde om vanoggend, 3 Januarie 2021, op my 80ste die omslag van “Bure van nature” te wys – my 21ste en seker laaste boek....
Uitmelkbos
Jan 3, 20211 min read


A-RA-RA-RATIO! YEA TUKS!
Raid … Jong Tukkie … modderbad … HK-aflos Laat elke ou Tukkie sy glasie vol maak ….Die vyfde en laaste era van my jongmensdae was die vyf...
Uitmelkbos
Dec 31, 20204 min read
FLITSE UIT MY KLEINTYD
Volgende Sondag, 3 Januarie 2021, word ek 80. Tagtig, verbeel jou. Vandag, presies ‘n week voor bereiking van daardie ver-ver baken as jy...
Uitmelkbos
Dec 27, 20203 min read


VIR MY 80: LITNET-GESPREK
Koerant deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk en gesprek Sarel Venter, Hennie van DeventerSkrywersonderhoude2020-12-22 Titel: Koerant...
Uitmelkbos
Dec 24, 20204 min read


‘N TUKKIE EN ‘N TOKKIE
Die jong Tokkie toe sy in my lewe gekom het in 1964. Een middag, vroeërig in 1962, stap die huisvoorsitter van Kollege-tehuis op die...
Uitmelkbos
Dec 15, 20203 min read
SOET GESKENK VIR MY 80ste
So ‘n deeglike, indringende resensie sien ‘n mens nie aldag nie. Louise Viljoen, gerekende resensent, het my en my verjaardagboek,...
Uitmelkbos
Dec 5, 20203 min read
VERRASSING IN VOLKSBLAD
Lekker verrassing vanoggend in Volksblad en op Netwerk24. ‘n Artikel uit die pen van my vriend en jarelange staatmaker-kollega Sarel...
Uitmelkbos
Nov 6, 20204 min read


“NEGATIEWE” STORIES IN “KOERANT”
Met my gedenkboekie “Koerant”. Oor fotograwe wat vergeet het om vir kritieke oomblikke film in hul kameras te laai, is hartverskeurende...
Uitmelkbos
Nov 4, 20203 min read
bottom of page
.png)



