top of page
LitNet se top-bloggers
Krimineul
Deel van die dans (as ek ‘n stuitige term mag gebruik) is die resensent se bevestiging van sy gesag. Noem my Oom Crito, maar vir my val...
Uitmelkbos
Mar 13, 20173 min read
Die kat kom terug
Crito se sabbatsverlof is verby. Dis weer tyd om skouer aan die wiel te sit. Crito nommer hoeveel? Weet nie. Ken die voorgangers nie by...
Uitmelkbos
Mar 6, 20173 min read
TOE SOEN EK DAAI SKYFIE
‘n Klassieke geval van die derde keer gelukkig; tegelyk ‘n neerdrukkende ervaring van die abortiewe eerste twee kere se groot gesukkel....
Uitmelkbos
Mar 1, 20173 min read


DS. HENNIE SE LEEU
Nogal ‘n openbaring as jy begin sommetjies maak hoeveel keer diere in die Bybel opduik: van die skeppingsgeskiedenis in Genesis af tot...
Uitmelkbos
Feb 25, 20174 min read
DIE PRYS VAN ‘N NAAM
Ons name het ons gister geld gekos: R120 vir my en R120 vir Tokkie. By ons kerk, die NG kerk Melkbossstrand, was dit “naam-Sondag”. Vir...
Uitmelkbos
Feb 20, 20172 min read


SOOS GRAS IS ONS DAE
‘n Sonderlinge verhaal van drie bure: Op 24 Desember 2016 is Toy Vermeulen op Melkbos (92) oorlede. Ons was in die jare 80 bure in...
Uitmelkbos
Feb 16, 20172 min read
GOODBYE, JOOST!
‘n Lewendige gesprek is op my Facebookblad aan die gang oor die bloedmin Afrikaans by Joost van der Westhuizen se begrafnisdiens – of...
Uitmelkbos
Feb 11, 20173 min read


MELBOS SE EIE DICK
Jare lank het jy van die straat af vir Dick Turpin in sy motorhuis op die hoek van Pelican Parade en Seagullstraat, Melkbos, dag in en...
Uitmelkbos
Feb 10, 20176 min read


AÄRON EN HUR IN EEN
Die bestuurspan van die Pers in die 90’s. Voor in die middel sit Eric Wiese. Ek staan agter hom. Voor van links is Philip Meyer, Robert...
Uitmelkbos
Feb 3, 20174 min read
SAAM IN ‘N BUS
In langer as sewe uur saamgebondel in ‘n bussie kry die passasiers kans om hul medereisigers vir koddige gewoontes, geite en giere goed...
Uitmelkbos
Jan 31, 20174 min read


ON-VERGEETLIKE FANIE
My swaer Fanie van Wyk wat vandag ‘n jaar dood is, het ek by sy gedenkdiens tipeer as: Vinnige Fanie: In matriek op Bultfontein in die...
Uitmelkbos
Jan 24, 20172 min read
KONING CAMRY
Die Camry kom terug! Baie Camry-eienaars sal vir jou sê: maar die Camry was mos nooit weg nie. Dis net dat nuwe modelle nie die laaste...
Uitmelkbos
Jan 19, 20172 min read
WIE MORS WATER?
Van die arme belastingbetalers word sondebokke gemaak in Kaapstad se waterkrisis, skryf ek vandag in ‘n brief aan Die Burger. Die...
Uitmelkbos
Jan 16, 20172 min read


‘N SIERAAD VAN ‘N MAN
Hoe lyk die profiel van iemand wat ‘n sieraad van ‘n mens is? Paulus – die oorpronklike een – gee vir ons kosbare rigsnoere in sy brief...
Uitmelkbos
Jan 11, 20172 min read


OTJIE MET ‘N C.V.
Kleinseun Christopher(7) kom van die strand af in groot haas om ‘n emmer te kom soek. Steek in die deur vas. Staar na die gedoentetjie op...
Uitmelkbos
Jan 1, 20173 min read


RAAISEL VAN ONS HUWELIK
Presies 50 jaar gelede, op ‘n snikhete Oujaarsdag, 31 Desember 1966, is Jakob Hendrik van Deventer (25) en Gesina Susara van Wyk (20) op...
Uitmelkbos
Dec 31, 20163 min read


GOUE BRUILOFSLIED
Hoe nader Saterdag 31 Desember kom, des te sentimenteler raak hierdie bruidegom van 50 jaar gelede oor sy bruid, Tokkie. Delf genoeg stof...
Uitmelkbos
Dec 28, 20162 min read


OP VER PAAIE WOORD GEBRING
Gereed vir “huisbesoek”. In Parys was ds. Ockie net vyf dae per maand tuis. Ds.Ockie Raubenheimer (92) se plek in die kerk is nou finaal...
Uitmelkbos
Dec 26, 20164 min read


BOBAAS-BUURMAN
Ou kamerade. Toy Vermeulen groet ‘n Bloemfonteinse vriend, Kiepie Herholdt. op sy 90ste verjaardag. Die spore van J.A.J. Toy Vermeulen...
Uitmelkbos
Dec 25, 20163 min read


GESEËNDE KERSFEES
By die Kerswense in vele tale op hierdie “internasionale” kaartjie al die pad uit Spanje van ons Nieman-vriende José Antonio Martínez...
Uitmelkbos
Dec 24, 20161 min read
bottom of page
.png)



