top of page
LitNet se top-bloggers


SOMER, SON EN … SWEMBADJIE
Bakleierige bosbokkies Somer en son en saffier vir my! So dig die slampamperman C. Louis Leipoldt. Wel, vir ons was die somervakansie in...
Uitmelkbos
Feb 3, 20182 min read


‘N IENK IN 1958
By die begin van die nuwe akademiese jaar 2018 aan ons universiteite gaan die gedagtes van hierdie Tukkie-kalwer van 1958 ver terug: na...
Uitmelkbos
Jan 28, 20182 min read
KRANE IS OOP!
Jammer om dit so brutaal te stel, maar die besluit om met die Twee Oseane-marathon deur te druk hoewel die Kaap met die een voet in ‘n...
Uitmelkbos
Jan 26, 20181 min read


LUSTIGE SLANG/HITSIGE SLANG
‘n Boeiende slangepisode speel hom voor ons oë af toe ek van Tarlehoet se stoep uit die hoek van my oog beweging in die wilde...
Uitmelkbos
Jan 22, 20182 min read


GEVAAR AGTER GORDYN
In die voue van jou gordyne of in jou linnekas – op plekke waar jy dit dalk die minste verwag, kruip een van die gevaarlikste...
Uitmelkbos
Jan 19, 20183 min read
SOMER IN DIE BOS
Wil dit nou nie invryf nie, maar vir al my Kaapse vriende wat so besorgd is oor die vreeslike hitte wat ons dan van more af in die...
Uitmelkbos
Jan 7, 20181 min read


POTJIE MET VARKIES
Botter sal nie in die twee slapende “skoonhede” se mond smelt nie – so onskuldig lyk hulle. Maar vanoggend vroeg by Tarlehoet was die...
Uitmelkbos
Jan 7, 20181 min read


TWEE KLEIN KRUKKIES
Verjaardag-wyntjie. Die bekende spel Bingo is veral gewild by senior burgers. In die sogenaamde “Bingo Lingo” wat ingewydes in die...
Uitmelkbos
Jan 2, 20182 min read


VREDE VAN BINNE
Tokkie by die ou naambord, Ek het ‘n “plaas” in Afrika… Tussen Karen Blixen van “Out of Africa” se PLAAS-plaas in Kenia en die Van...
Uitmelkbos
Dec 27, 20173 min read


BOEK-ET VAN ‘N LAATOES
Hierdie is die verhaal van twee Laatoese – die een op papier, die ander in ‘n bottel. Die bedoeling is nie om die twee – en die plesier...
Uitmelkbos
Dec 21, 20173 min read


LUIPERD-LEGENDE
Vin Diesel en sy vangs – Sabiepark. Die bos het sy eie ikone. Die massiewe luiperdmannetjie Mbavala (in die omgang beter bekend as Vin...
Uitmelkbos
Dec 14, 20173 min read
Jaareind
Dis somervakansie vir baie mense, en Crito gaan ook ’n ruk uitspan. Geen vakansie nie – eerder ’n tydjie in die hospitaal vir ’n klein...
Uitmelkbos
Dec 13, 20172 min read


RAPPORT UIT MELKBOS
Tot siens, graad 7!/ Drie bakens in 2017 beklemtoon dat die jare aanstap: Hennie gedenk 60 jaar uit matriek (met ‘n klein maar heuglike...
Uitmelkbos
Dec 8, 20174 min read


KREET UIT DIE HART
Die groot staatsdienshorlosie teen ‘n muur in die Groote Schuur-teater waar die eerste mensehart 50 jaar gelede oorgeplant is, staan op...
Uitmelkbos
Dec 4, 20173 min read
KANNIEDOOD VOORWAAR
Smaak my die oud-koerantman Hennie van Deventer ervaar die verlede en hede soms in een teug. Afgetree is hy wel reeds twee dekades, maar...
Uitmelkbos
Nov 30, 20172 min read
Twee aspekte van ouderdom
Wanneer daar oor mense van gevorderde jare geskryf of gepraat word, is dit gewoonlik in gedempte, bedaarde en angstige toon. Praat ons...
Uitmelkbos
Nov 28, 20173 min read


ONS EIE MOSTERDSAADJIE
Die gastehuis Komweer in De Jagerstraat, Fichardtpark. In die Evangelies van Mattheus, Markus en Lukas lees ons van die wonderbaarlike...
Uitmelkbos
Nov 23, 20172 min read
Omslag
Francois Bekker is nie regter Bennie Griesel nie – maar dit kan ook afgesaag raak as dieselfde resensent altyd gebruik word om ’n skrywer...
Uitmelkbos
Nov 22, 20171 min read


WAAR DIE KOPER BLINK
Juweel van die Groot Karoo. Die plek waar die koper altyd blink. So het ek die Krugerwildtuin leer ken. Vandag is dit – na my kennis –...
Uitmelkbos
Nov 20, 20173 min read


OP TOKKIE SE SPORE
Hertzogstraat 5. Amper so warm soos op 31 Desember 1966, ons troudag. So het Bultfontein Sondag 12 November vir ons gevoel. Ons het op...
Uitmelkbos
Nov 18, 20174 min read
bottom of page
.png)



