top of page
LitNet se top-bloggers


Roger Ballen Photo Competition: My “Dorp”
('n Afrikaanse weergawe van hierdie dokument is beskikbaar. Sien asseblief die volgende inskrywing.) Today Roger Ballen is a name...
Izak de Vries
Jan 10, 20113 min read
Bill Gates, kommunis, en ’n Yank se essay oor Die Antwoord
Ek sal netnou vir julle ’n idee gee hoekom Bill Gates ’n kommunis is en waarom Die Antwoord by Yale Universiteit nagevors word, maar...
Izak de Vries
Jan 5, 20115 min read


Fotowenners: Giants of the Desert
Ek het nooit verlede jaar vir julle vertel wat gebeur het met die fotokompetisie nie. Die wenners is aangekondig by die amptelike...
Izak de Vries
Jan 3, 20111 min read


The Book Thief deur Markus Zusak
Ek het pas een van die groot boeke van ons huidige eeu gelees. The Book Thief deur Markus Zusak. Ek weet die eeu is nog jonk, maar...
Izak de Vries
Dec 31, 20101 min read
’n Kersstorie
Wees asseblief gewaarsku: Die volgende storie is nie vir sensitiewe lesers nie. Vir ’n sagter storie, lees liewer die Kersverhaal wat ek...
Izak de Vries
Dec 25, 201012 min read
Kerskous vir jonk en oud
Die volgende lysie boeke gaan vir ’n baie wye gehoor. Vir die ampertieners, die tieners, hulle ouers en hulle grootouers, is daar twee...
Izak de Vries
Dec 22, 20102 min read
Kerskous vir die ietwat ouer kind
Vir die ietwat ouer kinders het ons vele boeke, te veel om hier te noem, maar ’n paar staan uit. Gaan krap maar in die boekwinkels. Klein...
Izak de Vries
Dec 22, 20102 min read


Kerskous vir die heel kleintjies
Hier is iets om die heel kleintjies plesier te gee: ’n Boekie wat sommer ’n motortjie ook is. So, jy kan hulle lees, jy kan met hulle...
Izak de Vries
Dec 22, 20101 min read
Leeskring op RSG
Christelle Webb-Joubert gesels vanaand, 21 Desember, met NB Uitgewers, Protea Boekhuis en Lapa Uitgewers oor idees vir Kersgeskenke, want...
Izak de Vries
Dec 21, 20101 min read
Lukas vir die Kerskous
As jy iemand ken wat nie letterkunde lees, maar wel baie lief is vir Bybelstories en vir liefdesverhale, dan het ek net die boek vir haar...
Izak de Vries
Dec 20, 20102 min read
Min woorde vertel soms so baie hartseer
Eish. Lees ’n bietjie hierdie blog. Ek ken Suki al van voor haar troue. Min mense weet van die groot aantal video’s en opvoedkundige...
Izak de Vries
Dec 8, 20101 min read
Jesus was HIV+
Die kuns van die Essay is deesdae aan die uitsterf, wat jammer is. As uitgewers waag ons nog nou en dan om mense se essays uit gee. Dink...
Izak de Vries
Dec 2, 20101 min read
Briewe uit donker Afrika
Philip de Vos se blog oor briewe tussen Odendaalsrus en die VSA is skreeusnaaks – en tog waar. Dit handel oor Hugh Robertson, later ’n...
Izak de Vries
Nov 25, 20101 min read


Awie maak opgang
My geleerde vriend, Awie Badenhorst, het hierdie ongelooflike mooi foto geneem wat vandag op die voorblad is van Buite wat in die Beeld...
Izak de Vries
Nov 23, 20101 min read


Womb tide
Womb tide, deur Lara Foot, is reeds in 1995 geskryf. Dit is egter vroeër vanjaar (2010) verwerk tot ’n mimiekstuk deur die wonderlike...
Izak de Vries
Nov 21, 20102 min read


Interrupting Henry
Ek kan julle nie sterk genoeg aanbeveel om Interrupting Henry te gaan kyk nie. Dit wys nog net tot 20 November in die Artscape, so gou...
Izak de Vries
Nov 17, 20104 min read


Where do lonely astronauts hang out?
Die een is te goed om nie te deel nie (kom van ’n vriendin in Nieu-Seeland). My geliefde het dit aanvanklik nie gesnap nie, sy sê dis ’n...
Izak de Vries
Nov 10, 20101 min read
Toevallige Tekens op Vers en Klank
As julle werklik mooi gedigte wil hoor, luister gerus vanaand na Vers en Klank op RSG. Daniel Hugo lees gedigte voor uit Martjie Bosman...
Izak de Vries
Nov 9, 20101 min read
Korrupsie 101?
Daar was in vandag se Burger ’n ontstellende beriggie deur Rajaa Azzakani. Azzakani vertel die volgende oor Zuma se nuwe...
Izak de Vries
Nov 3, 20101 min read


Die reg om mense soos Joao Silva uit die tronk te hou
Daar is vandag 'n optog in Kaapstad om die ANC se idiotiese wetgewing teen te staan. Intussen wil ek almal aanmoedig om te gaan kyk...
Izak de Vries
Oct 27, 20101 min read
bottom of page
.png)



